Posted by: proregno | March 16, 2010

Pro Regno nr.13 Die Kinderseën

 

 

 

 

 

PRO REGNO NR.13 – Die Kinderseën

https://proregno.files.wordpress.com/2010/08/pr-13-kinderseen.pdf

Inhoud

1. Woordoordenking: Hy vermeerder én versorg (Ps.107:38)

2. Die Vrug van die Land, prof. WJ Snyman

3. Geboortebeperking, T. Oldenburger – ‘n Boekbespreking deur Totius

Die Kerk is ook moeder van die gelowiges daarin, dat in haar skoot kindertjies gebore word vir die ewige lewe. As die geboortesyfer daal, dan is dit die begin van die einde. Daardeur het die koninkryke verdwyn.” – Prof. WJ Snyman

“Sondes van hierdie soort is darem voorheen as sondes gebrandmerk. Nou word dit ‘n teorie waaraan bepaalde middels ten dienste staan. Hierdie sonde moes hom voorheen in ons kringe as sluipgedierte handhaaf. Nou word dit vriendelik getroetel.” – Totius

“Ja, dit is hartseer en tragies dat ons volk se mense so uitgemoor word, veral op die plase, maar, wat van ons wat sondig weier om die kinderseën van die Here te ontvang (en dit nogal baiemaal in die ‘Naam van die Here’?), is ons nie ook maar op ‘n ander manier besig aan die ‘uitmoor’, die ‘selfmoord van ‘n nasie’ nie ?”

https://proregno.files.wordpress.com/2010/03/pr-13-kinderseen.pdf

Sien ook hierdie bykomende materiaal:

The Christian Case against Conception, Brian C. Hodge

“Evangelicals often give little thought to the morality of contraception, but when they do, serious studies of the subject are scarce if not non-existent. The Christian Case against Contraception seeks to fill this gap by evaluating the practice, not from personal preference or mere experience, but from the four major theological disciplines of Christianity: Historical, Biblical, Systematic, and Practical Theology and Ethics.
The book begins with a contrastive analysis between secular and ecclesiastical culture and thought concerning the subject of contraception and the purpose of the sexual act. The claims of the Church, that contraception is morally unacceptable, is examined further as the book takes the reader on a journey through biblical, systematic, and practical arguments which establish the foundations of the Historic Church’s claim.
Opposing arguments are evaluated as to their strength and validity. In fact, Hodge stirs the debate with a challenge that he has yet to see Christians set forth a valid biblical argument in support of contraceptive practices.
For the reader seeking to place procreative ethics under the lordship of Christ, The Christian Case against Contraception offers a bold and clear way forward.”

Hier beskikbaar: Amazon

Shepherd’s Pie: The Place of Childbirth in Christian Marriage:

Raising Up a Godly Seed

http://www.cbmw.org/Journal/Vol-3-No-4/Shepherd-s-Pie

Children of the Reformation: A Short & Surprising History of Protestantism & Contraception

http://www.touchstonemag.com/archives/article.php?id=20-04-020-f

A Guiver Full

http://www.quiverfull.com/articles.php

The High Calling of Wife and Mother in Biblical Perspective

http://www.cbmw.org/Online-Books/Recovering-Biblical-Manhood-and-Womanhood/The-High-Calling-of-Wife-and-Mother-in-Biblical-Perspective

Gereformeerde kerkverbande wat groei omdat hul pro die kinderseën is en anti-voorbehouding

“De Gereformeerde Gemeenten (GG), zijn een kerkgenootschap met 104.770 leden op 1 januari 2010. In Nederland is het in omvang het derde protestante kerkgenootschap (na PKN en Gereformeerde Kerken vrijgemaakt). Het ledental neemt (als één van de weinige kerken in Nederland) als gevolg van een geboortenoverschot toe met zo’n 400 personen per jaar. De leden worden in de literatuur ingedeeld bij de bevindelijk gereformeerden.”

sien: http://nl.wikipedia.org/wiki/Gereformeerde_Gemeenten_in_Nederland_en_Noord-Amerika

“In 1954 telde het nieuwe verband (Gereformeerde Gemeenten in Nederland) ruim 8800 leden, sindsdien – gedurende diverse decennia – was er een kleine gestage groei van tussen de honderd en driehonderd leden per jaar. Sinds 2002 zijn er meer dan 21.000 leden. Per eind 2006 waren er 21.844 leden, per eind 2007 waren er een honderdtal meer namelijk 21.968 leden. Per eind 2008 waren er 22.377 leden. De groei in 2008 kwam mede door de toetreding van een gemeente van de Gereformeerde Gemeenten in Nederland (buiten verband) uit het Zeeuwse Nieuwerkerk met bijna 200 leden. In 2009 is de Gereformeerde Gemeente in Nederland (buiten verband) te Gouda toegetreden tot de Gereformeerde Gemeenten in Nederland en groeide het kerkverband naar 23.158 leden.”

sien: http://nl.wikipedia.org/wiki/Gereformeerde_Gemeenten_in_Nederland

“In die hellenistiese tydvak is die vrou wetlik en sosiaal geheel en al met die man gelykgestel. Die bevoorregte posisie van die man soos in die ou Rome en in die Griekse stadstaatstelsel die geval was, het verdwyn. Alle beroepe het vir die vrou oopgestaan. Selfs in die politiek kon en het die vrou ‘n rol gespeel. Vroue-emansipasie was dus aan die orde van die dag. Dit het weer gepaard gegaan met ‘n beperkte kindertal in elke huis en met ‘n sug na weelde en genot.” Schalk Duvenhage, Die Dekor van die Nuwe Testament, bl.15


Responses

  1. […] Gereformeerde inskrywing rondom die kwessie van Kinderseën (God seën deur kinders toe te voeg) hier gevind. Dit is ‘n .pdf lêer wat gelees word deur die gratis program Adobe Acrobat Reader. […]

  2. […] found a very good, Reformed, view on the Blessing of Children (God blesses by giving us children) here. It is a .pdf file which can be read by using the free Adobe Acrobat Reader obtainable here. But, […]

  3. https://proregno.wordpress.com/?attachment_id=451#comment-74

  4. Do you mind if I quote a few of your articles as long as I provide credit and sources back to your weblog? My website is in the exact same niche as yours and my visitors would certainly benefit from a lot of the information you provide here. Please let me know if this okay with you. Cheers!

    • Dear Carmina, please send me your website’s webaddres. I would then have a look at it, and after that give you the necessary permission, which would not be a problem. I see you are from Hungary, please tell me how you find my blog, and can people in Hungary read Afrikaans ? Greetings, Slabbert

  5. […] Sien ook die volgende artikels: Kinderseën […]

  6. […] 5. Hoe kan mens met ‘n leë pylkoker (Ps.127)  by die poorte (stembus) wil opdaag, dit is politieke selfmoord (Die GKSA het reeds in 1945 uitgewys dat die Afrikaner besig is met selfmoord, in die publikasie “Selfmoord van ‘n Nasie”). ?  As mens dan glo aan een man een stem, dan het jy getalle nodig, veral as jy die demokrasie omhels.  En tog, is die Afrikanervolk seker een van die volke wat hulself die meeste uitroei deur die kinderseën van die Here te verwerp, meestal weens rede 4 hierbo genoem ?  Mens kan amper sê die Christen Afrikaner is sy eie grootste vyand, nie die sogenaamde ‘bose’ ANC nie.  Ons sal aanhou skaam kry by die poorte (stembus) met ons minderheidsgroepies en doelbewuste eiewillige verwerping van die kinderseën van die Here.  Dit is pure ongeloof wat nie die Here op sy Woord wil vat nie, Ps.107:38. Sien die volgende artikels: Kinderseën […]

  7. […] Die Kinderseën […]

  8. […] Pro Regno nr. 13 – Kinderseën […]


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: