Sien die volgende boekresensie oor 'n boek wat die Belhar-belydenis en (bevrydings)teologie bevorder, met erkenning aan die bron: Standard Bearer, vol.87, issue 21 (15 Sept 2011). Neither Calendar nor Clock: Perspectives on the Belhar Confession, by Piet J. Naude. Grand Rapids, MI: Wm. B. Eerdmans Publishing Co., 2010. 255 pages. $25.00. Soft cover. ISBN9780802862594. Reviewed by... Continue Reading →
Boekbespreking: Opgestaan – deel 1
Boekbespreking: Opgestaan: Studente se stryd om geloof by Tukkies in die jare 2001-2006, deur Ferdie Mulder. Opgestaan Publikasies: Cambridge, England. 2011. 343bl. Hier verkrygbaar. 'n Paar aanhalings om mee te begin: “. . . Jesus het daarom nie letterlik uit die dood opgestaan nie, bevind die radikale historiese metode . . . Hulle [die NH]... Continue Reading →
Aan Julian Müller – ek twyfel ook !
AAN JULIAN MULLER - EK TWYFEL OOK ! “In Om te Mag Twyfel beskryf ek my geloofsreis vanaf klein seuntjie deur die strikke op die geloofspad – soos evangeliese geloofsekerheid, Christelike nasionalisme en kerklike sekuriteit – en hoe ek Goddank daarin geslaag het om nie by een van dié strikke vas te haak nie, tot... Continue Reading →
Prof. Adrio König en die kritiese lees van die Bybel
"Wie volgens ons Belydenis die Skrifgesag ten volle aanvaar, kan met die Skrifkritiek geen enkele skrede saamgaan nie." - Totius In prof. Adrio König se onlangse skrywe in die Beeld van 13 April 2011, onder die opskrif 'Bybel kon beter beeld geskep het', skryf hy teen mense wat volgens hom die Bybel nie krities 'genoeg'... Continue Reading →
Resensie: Die Trojaanse Perd in die NG Kerk
Resensie van Die Trojaanse Perd in die NG Kerk deur Bouwe van der Eems[1] ANALISE Die boek gee 'n baie deeglike analise, met baie verwysings en voetnotas van die sake wat groot probleme in die NG Kerk veroorsaak. Dit stel lesers in staat om self na die bronne te gaan kyk en die bewerings wat... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 2 Augustus 2010
1. Hymns, Heretics and History, Louis F. deBoer Inhoud: The historical record that the Old Testament Church, the Apostolic Church, and the early Christian church all sang the Psalms exclusive of any hymns of human composition. Who were the first hymnists in the post Apostolic Church? Why the Gnostics and the Arians introduced hymns into... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak 12 Julie 2010
1. The Christ of the Covenant (P&R, 1981) & The Christ of the Prophets, O. Palmer Roberton (P&R, 2004) 'n Mens kan al O. Palmer Robertson se boeke aanbeveel, soos: Understanding the Land of the Bible - a biblical-theological guide (P&R, 1996), The Israel of God - yesterday, today and tomorrow (P&R, 2000), The Genesis of Sex - sexual relationships... Continue Reading →
Tutu se ‘Children of God’
Hier is my voorlopige opmerkings op Desmond Tutu se toekomstige 'kinderbybel', 'Children of God': https://proregno.files.wordpress.com/2010/07/tutu-se-familie-van-god.pdf' Oorsigtlik/inleidend: n Mens doen seker nie 'n resensie van 'n boek nog voordat die boek verskyn het nie. Maar, aangesien die propaganda en indoktrinering om hierdie boek te koop al reeds begin het, sonder dat dit al verskyn het (eers einde Julie), kan... Continue Reading →