Die Teologiese Studente Vereniging (TSV) bied aan: GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE Datum: Saterdag, 27 Augustus 2022 Plek: Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid Program: 07:30 vir 08:00: Registrasie: Koffie en tee word bedien 08:00 - 08:30: Verwelkoming 08:30 - 09:45: Calvyn: Dr. Victor E. d'Assonville 09:45 – 10:00: Koffie breek 10:00 - 11:15: Kohlbrugge: Dr. Attie... Continue Reading →
Verantwoordelikheid en Voorwaardes in die Verbond – die debat tussen die Vrygemaakte kerke (Schilder) en die PRCA (Hoeksema)
VERANTWOORDELIKHEID EN VOORWAARDES IN DIE VERBOND "So is it Arminian to insist on human responsibility? If it is, then not only am I guilty, but so is Klaas Schilder. Of course, the Protestant Reformed allege exactly that. Followers of Herman Hoeksema, most notably David Engelsma, have insisted that we are essentially Arminians because we hold... Continue Reading →
‘n Vriend van God – Artikels oor die Genadeverbond
‘N VRIEND VAN GOD – ARTIKELS OOR DIE GENADEVERBOND “En die Skrif is vervul wat sê: En Abraham het God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken, en hy is 'n vriend van God genoem.” – Jak.2:23 Die verbond is die wese van die ware godsdiens - Herman Bavinck Vriendskapverbond "Vraag 4: Waarom word... Continue Reading →
Verbondseminaar 2000 – Christus en Kultuur
In die jaar 2000 het die Esra Instituut (toe nog onder die naam "Instituut vir Christus en Kultuur Studies) 'n seminaar gehou met "Christus en Kultuur" as onderwerp. Daar is ook 'n boekie onder dieselfde titel gepubliseer, wat intussen uitdruk gegaan het. Die lesings wat daar gehou is, is nogsteeds baie relevant vir die tye... Continue Reading →