GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE

Die Teologiese Studente Vereniging (TSV) bied aan:

GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE

Datum: Saterdag, 27 Augustus 2022

Plek: Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid

Program:

07:30 vir 08:00: Registrasie: Koffie en tee word bedien

08:00 – 08:30: Verwelkoming

08:30 – 09:45: Calvyn: Dr. Victor E. d’Assonville

09:45 – 10:00: Koffie breek

10:00 – 11:15: Kohlbrugge: Dr. Attie Bogaards

11:15 – 12:30: Kuyper: Dr. Christiaan Jooste

12:30 – 13:30: Middagete

13:30 – 14:45: Bavinck: Ds. Gerben Meijer

14:45 – 16:00: Schilder: Dr. Wikus Buys

16:00 – 16:30: Koffie breek

16:30 – 17:45: Totius: Ds. Slabbert le Cornu

18:00 – einde: Aandete en bedankings

Die konferensie hanteer belangrike denkers binne die Gereformeerde tradisie soos Johannes Calvyn (bekende reformator), Friedrich Kohlbrugge (Nederlandse teoloog van die 19de eeu), Abraham Kuyper (minister en kerkleier), Herman Bavinck (bekende gereformeerde dogmatikus), Klaas Schilder (bekende neo-Calvinis) en J. D. du Toit (Dopper, Bybelvertaler en prof in teologie). Die TSV het vir die konferensie kenners versamel op hierdie ses denkers om aanbiedings te gee oor elkeen se lewe en hulle teologie.

Elkeen van die denkers het ‘n bydrae gelewer tot die gereformeerde teologie en sy ontwikkeling vandag. Daarom hierdie belangrike konferensie om dieper en meer te leer oor elkeen. ‘n Mooi ideale geleentheid vri alle en enige lidmate, predikante, profesorre, en teologiese studente.

R50 pp, verdere navrae oor die konferensie kan gerig word aan

Alistair van Heerden, voorsitter van die TSV in Potchefstroom:

066 553 2749

Skryf in by – https://forms.gle/HEswydmFz3VhPbCw7

Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na.” (Heb 13:7)

One thought on “GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE

Add yours

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: