In die jaar 2000 het die Esra Instituut (toe nog onder die naam “Instituut vir Christus en Kultuur Studies) ‘n seminaar gehou met “Christus en Kultuur” as onderwerp. Daar is ook ‘n boekie onder dieselfde titel gepubliseer, wat intussen uitdruk gegaan het.
Die lesings wat daar gehou is, is nogsteeds baie relevant vir die tye waarin ons woon. Met ‘n woord van dank aan Willem Swanepoel, kan ek die inhoud van die boekie ook hier op my blog beskikbaar stel. Die volgende dele van die boekie is beskikbaar:
2. Christus en Kultuur, ds. JR Visser
3. Die Kultuurkleed van die mens, prof. H van Wateren
4. Die Kultuurbeskouing van Totius, prof. AWG Raath
5. Die Kultuurbeskouing van K. Schilder, dr. GJ Meijer
6. Die Kultuurbeskouing van RJ Rushdoony, ds. S Le Cornu
Sien ook: Verslag van Verbondseminaar 2000, Bouwe van der Eeems
Mag dit ons opnuut help om te besin oor ons roeping en taak in Sy Koninkryk (Matt.6:33).
[…] lesings oor Christus en Kultuur wat ek reeds vermeld het, nl. van Totius, Schilder en Rushdoony se kultuurbeskouings. In hierdie artikel van Stoker kry ons as’t ware ook sy ‘kultuurbeskouing’, en […]
By: Calvinisme as wortel van ons volksbestaan « Pro Regno on February 4, 2010
at 09:39
[…] ook die belangrike bydraes van die volgende teoloë oor die verhouding Christus en Kultuur: Totius, Schilder en RJ […]
By: Die Koninkryk van God en die aardse ryke, prof. L. Floor | Pro Regno on May 11, 2017
at 05:39