PREEK: Jesaja 8:18 – Die verbondsdoop is vir ons tot ‘n getuienis van Christus se getrouheid aan sy kerk, ook in 2026, en daarom kan ons as gesinne en kerke dankbaar gehoorsaam wees midde ‘moeilike tye’

GEPREEK TYDENS DIE VERBONDSDOOP VAN HFP (Frederik) Kruger, verbondskind van Hein en Hannelie Kruger op 18 Januarie 2026, GK Waterberg Lees: Jesaja 8:1-20 & 1 Tim. 2:8-15 Teks: “18Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het—tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die Here van die leërskare wat op die... Continue Reading →

DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’

DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’ EN MY EIETYDSE VERTALING DAARVAN 1953 vertaling: 'En hulle het ook die klein kindertjies na Hom gebring, sodat Hy hulle kon aanraak; en toe die dissipels dit sien, het hulle hul bestraf.' 1983 vertaling: 'Die mense het ook kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak.... Continue Reading →

BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890)

BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890) Inleiding Dirk Postma was die eerste leraar van die Gereformeerde Kerke in SA (1859), asook die eerste professor van die Teologiese Skool in Burgersdorp (1869). Die standaardwerk oor Dirk Postma, "Professor Dirk Postma (1818 - 1890)" (deur Dr. G.C.P. van der Vyver, Pro Rege Pers, 1958) is nou ook elektronies... Continue Reading →

HELLENBROEK KATKISASIEBOEK: VOORBEELD DER GODDELIJKE WAARHEDEN

HELLENBROEK KATKISASIEBOEK: VOORBEELD DER GODDELIJKE WAARHEDEN deur Abraham Hellenbroek (1658-1631) Inleiding Dr. D.W. Kruger skryf in sy artikel, Die gereformeerde leesstof van ons Kaapse voorouers, as volg oor Hellenbroek se katkisasieboek wat welbekend en gebruik was deur ons gereformeerde voorouers: "Van die strenge volgelinge van Voet was Abraham Hellenbroek een van die mees vermaarde. Hy is... Continue Reading →

KIES U GELOOFSDOOP OF KINDERDOOP?

KIES U GELOOFSDOOP OF KINDERDOOP? deur dr. P. de Vries Nota: met erkenning aan die bron, plaas ons hierdie kort en kragtige artikel oor die doop hier op Pro Regno, met dank ook aan die vertalers, Harm en Marianne van der Kamp (lidmate by Bet-el Gereformeerde Kerk in Pretoria). Subopskrifte en beklemtonings is bygevoeg. Ek... Continue Reading →

TSV LESING: GEREFORMEERDES, ANABAPTISTE EN HUL STIEFKINDERS - WIE IS DIE NASATE VAN DIE REFORMASIE? deur S. Le Cornu  Hier is my lesing wat ek 16 Junie 2023 by die Teologiese Studente Vereniging se konferensie oor 'Verbond, Doop en die Skrif' aangebied het (sien die inligting hier onder, kontak gerus die voorsitter van die TSV,... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑