Jesus Christus handhaaf teonomie teenoor antinomianisme in die Bergrede (Matteus 5:17-20)* deur GHJW Geesink (1854–1929) “MOENIE dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul.” (Matt. 5:17) "Die leer van die ouer natuurreg is wel hierin te onderskei, nl.... Continue Reading →
NUWE FASE IN DIE STATEBYBEL KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS (1637 – 1652 – 2023)
NUWE FASE IN DIE STATEBYBEL KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS (1637-1652-2023): STIGTING REFORMATORIESE GETUIENIS (RGG) Die vertaalprojek van die Statebybel se verklarende kanttekeninge betree ń nuwe fase. Die geredigeerde boeke word tans in e-formaat gelaai vir algemene kommentaar. DIe redaksie werk daarvoor dat die Nuwe Testament volgende jaar mag verskyn. Besoek ondertussen gerus die volgende blad en lewer kommentaar: http://bybelmetkanttekeninge.co.za/... Continue Reading →
DIE HERONTDEKKING VAN DIE ‘MOSAïESE REG’ GEEN ‘MODERNE AMERIKAANSE’ TEONOMIESE UITVINDSEL NIE, MAAR PRODUK VAN DIE 16de/17de EEUSE KERKREFORMASIE
DIE HERONTDEKKING VAN DIE ‘MOSAïESE REG’ GEEN ‘MODERNE AMERIKAANSE’ TEONOMIESE UITVINDSEL NIE, MAAR PRODUK VAN DIE 16de/17de EEUSE KERKREFORMASIE* “Maar jy, bly hier by My staan, dat Ek jou kan meedeel al die gebooie en die insettinge en die verordeninge (Hebr. mispat) wat jy hulle moet leer, dat hulle dit kan doen in die land... Continue Reading →
REPUBLIEKDAG-BESINNING (31 Mei 1961-2023): Nie die Franse Rewolusie se volksoewereiniteit nie, maar God se Soewereiniteit vir die hele lewe
REPUBLIEKDAG-BESINNING (31 Mei 1961): Nie die Franse Rewolusie se volksoewereiniteit nie, maar God se Soewereiniteit vir die hele lewe Teenoor die Franse Rewolusie se humanistiese 'volksoewereiniteit en staatsabsolutisme', moet die Soewereiniteit van God vir die totale lewe (redding, gemeente en gemeenskap) gehandhaaf word, soos ook gesien word in die ‘soewereiniteit in eie kring’ beginsel vir... Continue Reading →
DIE ‘GROTE’ GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE ‘KLEINE’ KUYPER!
DIE 'GROTE' GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE 'KLEINE' KUYPER! "Hy is nie alleen die groot geleerde en skerp denker nie maar ook die man wat ons gemoedslewe toespreek soos niemand anders dit kan doen nie." - Totius Inleiding Daar is ook 'n groot 'gevaar' om baie gawes te hê, soos 'n Abraham Kuyper (1837-1920),... Continue Reading →
TOTIUS: WAS DIE SINAI VERBOND ‘N GENADEVERBOND OF NET ‘N NASIONALE VERBOND WAT NET VIR ISRAEL BEDOEL WAS?
TOTIUS: WAS DIE SINAI VERBOND ‘N GENADEVERBOND OF NET 'N NASIONALE VERBOND WAT NET VIR ISRAEL BEDOEL WAS? deur Totius "Die verbond van God met Israel, waarvan die Sinaïtiese wetgewing grondslag en fondament is, was na sy wese 'n geestelike, 'n genadeverbond; maar na sy uitwendige gedaante was dit 'n nasionale verbond. Daarmee wil ons sê... Continue Reading →
BOEKRESENSIE: ‘N ONMISBARE GIDS – TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE
BOEKRESENSIE: 'N ONMISBARE GIDS 'TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE' (Groen van Prinsterer se Ongeloof en het Revolutie) deur Totius "Kuyper sê êrens dat die Gereformeerdes in die Dordtse tyd nie meer as een-tiende van die hele Nederlandse bevolking getel het nie. Ten slotte is dit nie die getal wat tel nie. As diegene wat hulle Calviniste... Continue Reading →
HET CHRISTUS DIE JOODSE VOLK OPSIGSELF VERWERP TEN GUNSTE VAN DIE KERK VOLGENS MATTEUS 21:43?
HET CHRISTUS DIE JOODSE VOLK OPSIGSELF VERWERP TEN GUNSTE VAN DIE KERK VOLGENS MATTEUS 21:43? Om die vraag te beantwoord, wat ons hopelik ook sal help om 'n regte bybelse siening van die verhouding 'kerk en volk' te hê (soos o.a. ook geleer deur prof. WJ Snyman, prof. JC Coetzee van die GKSA, sien hier... Continue Reading →
TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (2: Lesings & bykomende artikels)
TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (2: Lesings & bykomende artikels) TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (1: Inleiding, redaksiekolom, inhoudsopgawe en Verantwoording Nota: Indien u 'n gedrukte kopie soek van die Esra Verslag Tuisonderwys uitgawe (A5 boekie - ringbind), dan kan u dit bestel by progregno@gmail.com Kostes per boekie: R70-00 Hier kan die volledige Esra Verslag afgelaai word met... Continue Reading →