KIES U GELOOFSDOOP OF KINDERDOOP?

KIES U GELOOFSDOOP OF KINDERDOOP? deur dr. P. de Vries Nota: met erkenning aan die bron, plaas ons hierdie kort en kragtige artikel oor die doop hier op Pro Regno, met dank ook aan die vertalers, Harm en Marianne van der Kamp (lidmate by Bet-el Gereformeerde Kerk in Pretoria). Subopskrifte en beklemtonings is bygevoeg. Ek... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: ADMIN AFKONDIGING

PRO REGNO BOEKE: ADMIN AFKONDIGING   Ek het 'n WHATSAPP groep vir Pro Regno Boeke begin, waarin ek meestal tweedehandse boeke adverteer, foto's en inligting en pryse van die boeke gaan aanstuur, maar ook inligting gee oor nuwe boeke wat bekendgestel word en wat aanbeveel kan word.  Ek gaan meestal daar nuwe voorraad tweedehandse boeke... Continue Reading →

REFORMASIE-PREEK 2023: JEREMIA 6:16

REFORMASIE-PREEK 2023: JEREMIA 6:16 Lees: Jeremia 6 Fokusvers: “So spreek die Here: Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel. Maar hulle het gesê: Ons wil daarin nie wandel nie.” (Jer. 6:16) Preekopname (GK Carletonville,... Continue Reading →

Ds GBS Pasch preekbundel: “EN UIT SY VOLHEID…”

Ds GBS Pasch preekbundel: "EN UIT SY VOLHEID..." Hier is ds Pasch (1916-1960) se preekbundel: "En uit sy Volheid..."Met groot dank aan die familie wat daartoe toestemming verleen het om die preekbundel te kan versprei, asook Willem Swanepoel se kosbare dienswerk wat hierdie bundel (en baie ander werke) elektronies verwerk vir die nageslag. Oor ds.... Continue Reading →

IN U LIG KONFERENSIE 2024: SKRIFBESKOUING EN SKRIFGESAG

DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GKSA Hiermee ‘n persoonlike uitnodiging namens ons kerkraad aan elkeen wat hier lees, om hierdie konferensie te kom bywoon en saam te leer en besin oor hierdie wesentlike onderliggende probleem van die onenigheid oor verskillende sake in ons kerke, nl.... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑