“Hieruit blyk hoe sorgvuldig hy die geloof van die sakrament onderskei”: Calvyn se bybels-onderskeidende verklaring van Romeine 4:11-13 aangaande die verbond

“Hieruit blyk hoe sorgvuldig hy die geloof van die sakrament onderskei”: Calvyn se bybels-onderskeidende verklaring van Romeine 4:11-13 aangaande die verbond "11En hy het die teken van die besnydenis ontvang as 'n seël van die geregtigheid van die geloof toe hy nog nie besny was nie; dat hy die vader sou wees van almal wat... Continue Reading →

CALVYN VIR VANDAG…. OP SY VERJAARSDAG!

JOHANNES CALVYN: gebore op 10 Julie 1509 (gesterwe: 27 Mei 1564)  “Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na.” (Hebr. 13:7) "As gevra word waar die Christelike geloof dan hoofsaaklik vir ons op rus en wat deur ons as waarheid... Continue Reading →

Calvyn oor wet en evangelie in die boek Romeine

Calvyn oor wet en evangelie in die boek Romeine  Bron: Johannes Calvyn, Kommentaar - Romeine, in Afrikaans vertaal deur S. Postma: Nota: kursief wat beklemtoon word is bygevoeg, asook die opskrifte [in hakies] om die hoofpunte te belig wat Calvyn leer oor die onderwerp van wet en evangelie.  In 'n vorige artikel het ek reeds... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑