JESUS OOR DIE HEL, EN DIE OPROEP OOR DIE GROOT ERNS VAN DIE SAAK, DIT IS VIR ONS ALMAL ‘N SAAK VAN LEWE OF DOOD, HEMEL OF HEL “En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam... Continue Reading →
TOTIUS: Die Generaal voor ons, die Generaal agter ons (Hebr. 4:1,2; 11:27,39-12:2; 13:8)
Totius oor die Openbaringshistoriese of Heilshistoriese verstaan van die verhouding OT – NT* “LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. 2Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar... Continue Reading →
TOTIUS: Calvyn en die Politiek – Mag of moet predikante ‘politiek’ preek?
Calvyn en die Politiek - Mag of moet predikante 'politiek' preek? Ons verhouding tot die wêreld: eenheid én onderskeid … Die mens word dus geroep om sy God in die wéreld te dien en om daar in die Naam van God die stryd teen die sonde aan te bind. Enersyds kan die Calvinis dus verklaar... Continue Reading →
TOTIUS: PROFESSORE EN STUDENTE MOET DEUR DIE WAARHEID GEGRYP WEES!
TOTIUS: PROFESSORE EN STUDENTE MOET DEUR DIE WAARHEID GEGRYP WEES! “Pilatus sê toe vir Hom: Is U dan tog 'n koning? Jesus antwoord: U sê dat Ek 'n koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om vir die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister... Continue Reading →
SWYG ONS NOG VOOR ‘DIE GROOT DAG VAN DIE HERE’?
DIE DAG VAN DIE HERE deur Totius Naby is die groot dag van die HERE, naby en baie haastig. Hoor! die dag van die HERE! Bitterlik skreeu die held daar (Sef. 1:14). Nadat die profeet die afgodsdienaans en wêrelddienaars gedreig het met die wegraping van alle dinge, openbaar hy ons die naam van die dag... Continue Reading →
Teenoor vandag se politiek van staatisme, die Verootmoedigings-verklaring van ons voorgeslagte voor ons HERE
Teenoor vandag se politiek van staatisme, die Verootmoedigings-verklaring van ons voorgeslagte voor ons HERE Terwyl SA weer in 'n verkiesingsmania is met verskeie slagspreuke van watter partye en leiers nou die 'slegste' is, en watter 'goeie' prinse en partye en ons gaan red in die nuwe SA (Ps. 146:3-5), insluitende Afrikaner Verklaringsplanne wat vir ons... Continue Reading →
TOTIUS: EIEWILLIGE GODSDIENS EN DIE HERE SE REGVERDIGE OORDELE … VANDAG NOG (Amos 4:4-13)
TOTIUS: EIEWILLIGE GODSDIENS (Amos 4:4-13) … EN DIE HERE SE REGVERDIGE OORDELE, VANDAG NOG* Nota: Totius skryf nie net oor die eiewillige godsdiens en die gepaardgaande ‘godsdienstige onbekeerdheid’ en volharding in sonde wat plaasgevind het onder sy volk in Amos se tyd nie, maar ook oor die werklikheid dat die Here ook sy eie volk... Continue Reading →
HELLENBROEK KATKISASIEBOEK: VOORBEELD DER GODDELIJKE WAARHEDEN
HELLENBROEK KATKISASIEBOEK: VOORBEELD DER GODDELIJKE WAARHEDEN deur Abraham Hellenbroek (1658-1631) Inleiding Dr. D.W. Kruger skryf in sy artikel, Die gereformeerde leesstof van ons Kaapse voorouers, as volg oor Hellenbroek se katkisasieboek wat welbekend en gebruik was deur ons gereformeerde voorouers: "Van die strenge volgelinge van Voet was Abraham Hellenbroek een van die mees vermaarde. Hy is... Continue Reading →
TOTIUS: DIE TWEESNYDENDE SWAARD VAN DIE EWIGE EVANGELIE (Op. 14:6-11)
TOTIUS: DIE TWEESNYDENDE SWAARD VAN DIE EWIGE EVANGELIE (Op. 14:6-11) “EN ek het ’n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ’n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke. En hy het met ’n groot stem gesê:... Continue Reading →
TOTIUS PREEK: DIE WERELDRYK EN DIE ANTICHRIS (OP. 13:1-10)
Totius se eskatologie oor die laaste dae volgens Openbaring 13 “En ek het 'n dier uit die see sien opkom met sewe koppe en tien horings, en op sy horings tien krone en op sy koppe 'n naam van godslastering. ... As iemand krygsgevangenes maak, gaan hy in krygsgevangenskap; as iemand met die swaard doodmaak,... Continue Reading →