Die HERE beskik oor alles

DIE HERE BESKIK OOR ALLES In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie: “Hier staan dat God omgee, nie dat hy alles beskik of selfs net toelaat nie. God gee om. God sal sy... Continue Reading →

Vertaling van Nadere Reformasie preke

'n Nederlands calvinistiese broer wat in Suid-Afrika woon, is opsoek na 'n persoon wat nederlandse preke, spesifiek uit die tyd van die Nadere Reformasie (1600-1800), kan vertaal in Afrikaans.  Dit sal goed wees as ons Afrikaanse volk weer aan hierdie tydperk en preke blootgestel word, omdat dit juis deel was van die geestelike stof waaruit ons gereformeerde... Continue Reading →

Skepping en Evolusie – Onversoenbaar !

Die standaardwerk in Afrikaans oor die onderwerp van skepping vs evolusie, dr Hennie Mouton se ‘Skepping vs Evolusie – Onversoenbaar!’, is nou gratis aanlyn beskikbaar: http://www.glodiebybel.co.za/images/Leers/skepping_en_evolusie_onversoenbaar_hennie_mouton.pdf Hierdie boek is vir alle gelowiges van belang: lidmate en predikante, veral ook vir ouers en kinders wat op skole, universiteite, mediawêreld en die breë samelewing gekonfronteer word met die... Continue Reading →

Voetius oor die sigbare en georganiseerde kerk

[ PDF: https://proregno.files.wordpress.com/2010/12/voetius-oor-die-sigbare-en-georganiseerde-kerk.pdf %5D Agtergrond “Gisbertus Voetius, oorspronkelijk Gijsbert Voet, (Heusden, 3 maart 1589 - Utrecht, 1 november 1676), was een Nederlands theoloog, hoogleraar en predikant van gereformeerden huize. Hij werd vooral bekend als hoogleraar theologie van de Universiteit Utrecht.” (Wikipedia) Voetius was betrokke by die Sinode van Dordtrecht (1618/19) en het 'n leidende rol gespeel in die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑