DIE KERKHERVORMING deur prof. Bouke Spoelstra [Bron: Beknopte Kerkgeskiedenis vir Katkisasie] Agtergrond. Die Germaanse stamme het teen die 6de eeu die Romeinse Ryk laat verkrummel. Hierdie blanke barbare het daardeur met die Christendom sowel as met die ou klassieke beskawing van die Grieke en Romeine in aanraking gekom. Die gees van hierdie twee, die Christendom... Continue Reading →
Reformasie 500 oordenking: Ons moet ons saligheid ook nie by heiliges soek nie (Kol. 1:19,20)
REFORMASIE 500 "ONS MOET ONS SALIGHEID OOK NIE BY DIE HEILIGES SOEK NIE" deur dr. SJ van der Walt "Want dit het die Vader behaag dat.... Hy deur Hom alles met Homself sou versoen nadat Hy vrede gemaak het deur die bloed van sy kruis — ek sê deur Hom — die dinge op die aarde... Continue Reading →
Preek: Onverklaarbaarhede op die weg van verlossing (Eks. 5:22-24)
Preek: Onverklaarbaarhede op die weg van verlossing deur prof. GPL van der Linde Inleiding - S. Le Cornu Ek plaas graag hierdie preek van prof. vd Linde as 'n waarskuwing vir ons almal, om nie die Here se liefde en sorg vir sy kinders te meet aan "hoe goed of sleg" dit gaan met sy... Continue Reading →
Nuwe onderwys wetgewing beoog staatsinmenging in tuisonderwys: wat kan daaraan gedoen word?
Nuwe onderwys wetgewing beoog staatsinmenging in tuisonderwys: wat kan daaraan gedoen kan word? Ek plaas met die nodige toestemming, 'n skrywe hier van Karin van Oostrum, uitvoerende beampte van die Pestalozzi Trust, oor nuwe wetgewing wat deur die Staat beoog word, wat die vryheid van tuisonderwys kan bedreig: Die Trust het Woensdag ‘n brief aan... Continue Reading →
Islam Evangelisasie (17)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (17) by Rev. Martyn McGeown In the last... Continue Reading →
Twee van ds GBS Pasch se bekeringspreke
TWEE BEKERINGSPREKE VAN DS GBS PASCH Ek wil graag twee van ds. GBS Pach se preke by u as leser aanbeveel, met erkenning aan die bron. Dit het my opnuut aangespreek, en dit is ook opnuut aktueel vir ons tyd. Die een preek, "Die besondere erns van gewone dinge" (Luk. 13:6-9) wys op die noodsaakik om... Continue Reading →
Islam Evangelisasie (16)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (16) by Rev. Martyn McGeown It has been... Continue Reading →