DIE STATEVERTALING KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS Ek het al heelwat navrae ontvang oor die vordering van 'Die Statevertaling se kanttekeninge in Afrikaans' vertaalprojek. Ek plaas met erkenning die volgende artikel van die Gereformeerde Bijbelstichting wat die projek lei, vir u kennisname, en met erkennning aan die bron. U gebede vir en ondersteuning van die projek word... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-VERTALING): Gaan die Direkte Vertaling babelse verwarring veroorsaak?
DIE DIREKTE VERTALING GAAN DIE 2020 VERTALING BABELSE VERWARRING VEROORSAAK? “En hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.” (Hand. 17:11)Prof. Gerrit Smit (APK), een van die vertalers van die Direkte Vertaling (DV), het 'n artikel... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 7 – Die volkome God se vleesgeworde en gekrewe Woord is volkome ( 1 Petrus 1:13)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 7 Die vleesgeworde en geskrewe Woord is volkome (1 Petrus 1:13) Lees: 1 Petrus 1:1-13 Teks: “DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.” (1 Petrus 1:13) Tema: NGB artikel 7: Die volkomenheid van... Continue Reading →
Laat U Koninkryk kom: Die bybels-gereformeerde koninkrykbeskouing
LAAT U KONINKRYK KOM DIE BYBELS-GEREFORMEERDE KONINKRYKSBESKOUING Gereformeerdes bely in navolging van die Heilige Skrif, ons koninkrykbeskouing in die Heidelbergse Kategismus, Sondag 48: Vraag: Wat is die tweede bede?Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp1. Bewaar u... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 5&6 – Die gesag van die 66 boeke, die Heilige Skrif (1Thess. 2:13)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 5&6 Die gesag van die 66 boeke, die Heilige Skrif (1 Thess. 2:13) Lees: 1 Thess. 2:9-16 Teks: “Daarom dank ons God ook sonder ophou dat, toe julle die woord van God ontvang het wat deur ons verkondig is, julle dit aangeneem het nie as die woord van mense nie, maar,... Continue Reading →