DIE YWER VIR U HUIS: Psalm 69:10; Joh. 2:17

“DIE YWER VIR U HUIS" Kort nabetragting op die Eeufees van die Gereformeerde Kerk in S.A. (1859-1959) deur prof. dr. S. Du Toit (1905-1982) Inleiding - S. Le Cornu Die lesing van prof. Fanus, soos hy bekend was, is nog net so aktueel as 82 jaar gelede, mag alle  gelowiges en gemeentes orals bemoedig en vermaan... Continue Reading →

PRO REGNO VERKOPE Boekelys: 16 Junie 2021

PRO REGNO VERKOPE Boekelys: 16 Junie 2021 KENNISGEWING: Ek is DV, komende naweek in Pretoria, indien enige boeke daar afgelewer moet word.  Pro Regno Boeke nuus – 16 Junie 2021  1. Sien hier vir vorige boeklyste, ONTHOU net asb, die nuwer of nuutste boekelyste se pryse moet gevolg word, dankie. 2. Al die boeklyste is... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 JUNIE 2021 BOEKELYS

PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 JUNIE 2021 BOEKELYS 1) Sien hier die vorige boekelys van ander boeke wat nog in voorraad is. 2) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede: S. Le Cornu Absa tjek nr. 01095190673 Takkode: 632005 Verwysing: u voorletters en van Kontakbesonderhede Slabbert Le Cornu Selnr. 082 770 2669 E-pos: proregno@gmail.com Prosedure om... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑