PRO REGNO VERKOPE Boekelys: 16 Junie 2021
KENNISGEWING: Ek is DV, komende naweek in Pretoria, indien enige boeke daar afgelewer moet word.
Pro Regno Boeke nuus – 16 Junie 2021
1. Sien hier vir vorige boeklyste, ONTHOU net asb, die nuwer of nuutste boekelyste se pryse moet gevolg word, dankie.
2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in ‘n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of ‘n boek (nuut) is.
3. Sien die spesiale R10-00 per boek aanbieding vir Nederlandse boeke heel onder: as u meer as 10 vat, dan is dit R10-00 per boek, as u minder as dit vat, kontak my om pryse uit te vind.
4. Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.
5. Ek nooi u ook persoonlik uit om na my ‘boekwinkel’ te kom en na die boeke te kom kyk, u is baie welkom (maak asb. net ‘n afspraak, dankie).
ADMIN REëLINGS
1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.
2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.
3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of Courier Guy (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.
4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse. Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.
5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:
S. Le Cornu
Absa tjek nr. 01095190673
Takkode: 632005
Verwysing: u voorletters en van
Kontakbesonderhede
Slabbert Le Cornu
Selnr. 082 770 2669
E-pos: proregno@gmail.com
Prosedure om te volg vir boekaankope:
1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).
2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.
3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.
——————————
PRO REGNO BOEKVERKOPE LYS: 16 JUNIE 2021
KOMMENTARE
AUNE, David E. Word Biblical Commentary: Revelation 6-16, R100-00
BEELY, R. Amos, R30-00
COLE, RA. Gospel according to Mark (NT Tyndale series), R30-00
DEN BOER, C. Kommentaar reeks in Nederlands, R50-00 elk:
Galaten
Efeze
Filippensen
1 Timoteus
2 Timoteus & Titus
FOULKES, F. Ephesians (NT Tyndale series), R30-00
GELDENHUYS, NORVAL. The Gospel of Luke (NICNT series), R80-00
GODET, FR. Kommentaar op het evangelie van Johannes, 3 dele, 1100bl, R150-00
GROENEWALD, EP. Tweede Brief aan die Korinthiërs, R50-00
________________ Briewe van Petrus & Judas, R50-00
HEWITT, T. Hebrews (NT Tyndale series), R30-00
HILL, David. The Gospel of Matthew, R50-00
HODGE, Charles. The Epistle to the Romans, R100-00
______________ Ephesians, R70-00
______________ 2 Corinthians, R70-00
HOUTMAN, C. COT nuwe reeks in Nederlands – Exodus, deel 3: Ex. 20-40, R200
JONKER, Willie D. Die Brief aan die Romeine, R50-00
KORTE VERKLARING kommentare in Nederlands, R30-00 elk
Samuel deel 1
Samuel deel 2
Koningen dele 1-4
Spreuken
Prediker
Hooglied
Jesaja dele 1 en 2
Daniel
(daar is ook ander in voorraad, doen navraag)
LLOYD-JONES, D. Martyn, Studies in Psalm 73, R40-00
_____________________, Exposition of Ephesians, R50-00 per boek:
– Ephesians 2
– Ephesians 5:18-6:9
– Ephesians 6:10-13
MARSHALL, I. Howard. The Gospel of Luke: commentary on the Greek text (NICNT series), 928bl., R200 (NUUT: R600-00)
MEYER, Tried by Fire – First epistle of Peter, R30-00
MULLER, Jac. Die Brief aan die Kolossense, R40-00
PRETORIUS, AC. Die Brief van Jakobus, R50-00
RIDDERBOS, Herman N. The Epistle of Paul to the Churches of Galatia, R80-00
TASKER, RVG. Matthew (NT Tyndale series), R30-00
WILSON, Geoffrey B. , 1 Corinthians, R30-00
__________________ 2 Corinthians, R30-00
WUEST, Kenneth S. Romans in the Greek NT, R50-00
________________ Hebrews in the Greekn NT, R50-00
Hermeneia – Critical and Historical Commentaries on the Bible series, R100 per kommentaar
Hosea
Joel & Amos
Ezekiel 1
1 Corinthians
Galatians
Col & Phil
Pastoral Epistles
Johannine Epistles
James
AFRIKAANSE BOEKE
BARNARD, AC. Bely en Beleef – 52 preke oor die Heidelbergse Kategismus, R50-00
BOSMAN, HL (red.), Die Nederlandse Geloofsbelydenis – ontstaan, Skrifgebruik en gebruik, onmisbaar bron vir NGB studies, preek, ens. R70-00
BUYTENDACH, FW. Aspekte van die vorm-inhoud problematiek met betrekking tot die organiese Skrifinspirasie in die nuwe geref. teologie in Nederland, R100-00 (een van die beste boeke oor die gereformeerde Skrifbeskouing gehandhaaf teenoor die liberalisme en modernistiese teologie wat vandag nog so lewendig is), 478bl.
DE KLERK, BJ, Vorm en Karakter van Biblisisme, R50-00
DE KLERK, JJ (red.), Evangelistiek, R40-00
DUVENHAGE, SCW. Die dekor van die NT: kultuur historiese agtergrond studie, R50-00
HEYNS, Johan A. Dogmatiek plus Aantekening bij Heyns Dogmatiek, J. Kamphuis (dus x2 boeke), R130-00
______________ Op weg met die Teologie (saam WJ Jonker), R50-00
______________ Evangelie in Krisis, R30-00
______________ Die Kerk, R50-00
KATEGISMUSPREKE deur gereformeerde leraars – 52 preke, R50-00
KEET, BB. Ons redelike godsdiens, dogmatiek boek van NG Kerk, R50-00
DIE KERKSAAK TUSSEN J DU PLESSIS EN DIE NGKSA, R100-00 (Totius was getuie in hierdie saak vir die bybels gereformeerde Skrifbeskouing teenoor Du Plessis se verligtings liberalisme)
KENNEDY, James. EE3 Dissipelskap opleiding vir persoonlike evangelisasie, R50-00
OBERHOLZER, JAS. Die gereformeerde kerke onder die kruis in SA: hul ontstaan en ontwikkeling, R50-00
OBERHOLZER, JP. Die Heidelbergse Kategismus: 4 teksuitgawes met inleiding en teksvergelyking, onmisbaar vir HK prediking en studies om te soen wat oorspronklike gesê het, R70-00
MARAIS, WILLIE. Tien Woorde van God – verklaring van die tien gebooie, R80-00
MULLER, JAC, Lewe na die Dood, R20-00
POTGIETER, FJM. Verlossing, R20-00
POTGIETER, JC Skrif, dogma&verkondiging, R30-00
SADLER, TH. Kerklike Tughandeling, R30-00
ENGELSE BOEKE
ADAMS, Jay. Preaching with a Purpose, R50-00
AUGUSTINE, Confessions of St. Augustine, R40-00
BAKER, DL. Two Testaments, One Bible: studies of the relationship, R70-00
BOERSEMA, John. Political Activity to the glory of God, R80-00
BERKHOF, Louis. Systematic Theology, R120-00
_______________ A Summary of Christian Doctrine, R50-00
_______________ Principles of Biblical Interpretation, R70-00
BONHOEFFER, D. Cost of Discipleship, R50-00
BRIGHT, John. A History of Israel, R50-00
___________, The Kingdom of God, R50-00
CARSON, DA (ed.) Telling the Truth: evangelizing Postmoderns, R70-00
ESTEP, William. Renaissance and Reformation, R100-00
HAMLEN, Paul. The natural history of the Land of the Bible, R100-00
HASEL, G. OT Theology: basic issues, R50-00
HODGE, Charles, Princeton Sermons, R70-00
KENNEDY, D. James. Evangelism Explosion: Lay witness course, R100-00
KONIG, A & MOLLER, FP (editors). Infant Baptism: the arguments for and against R50-00
LADD, GEORGE. A Theology of the NT, R80-00
LIGHTFOOT, JB. The Apostolic Fathers, R50-00
LLOYD-JONES, D. Martyn. Preaching and Preachers, R120-00
NEW ENGLISH BIBLE, R40-00
PIPER, MBEWE, GRUDEM, eFtc. Prosperity? Seeking the True Gospel, R40-00
RIDDERBOS, Herman. The Coming of the Kingdom, R100 (NUUT: R250-00)
SEERVELD, C. A Christian critique of arts and culture, R30-00
SPURGEON, Charles. Lectures to my students, R50-00
__________________ The Treasury of the New Testament, 4 volumes of 900 pages each, R200-00
__________________ Sermons on Death, Resurrection and Second coming of Christ, 3 volumes, R50-00
STOTT, John. The Contemporary Christian with study guide, R70-00
THREE FORMS OF UNITY, R30-00
VAN DER WALT, Tjaart. The Messiah has Come: A guide to the gospels, R100-00
WESTMINSTER HISTORICAL ATLAS TO THE BIBLE, R100-00
WHITEFIELD, George. Whitefield’s Sermon Outlines, R30-00
__________________ Selected sermons of Whitefield, R30-00
WRIGHT, Christopher JH. The Mission of God’s People: A Biblical Theology of the Church’s Mission, R200-00 (NUUT: R390-00)
____________________ God’s People in God’s Land: Family, Land and Property in the OT, R50-00
____________________ God, I do not understand, answering questions of life, R50-00
NEDERLANDSE BOEKE
NEDERLANDSE STATENVERTALING Bijbel met kanttekeningen, hb standaard uitgawe, GBS, R300-00
BIJBELS HANDBOEK OT EN NT, X4 dele onder redaksie van dr. MA de Beek, R200-00
BEGEMANN, HJ. God’s genade – 52 HK preke, R70-00
DE BOER, E.A Zij aan Zij – pleitdooi vir vrouwlijke ambt, R50-00
DIJK, K. De dienst der prediking, R50-00
_______ Korte Dogmatiek, R50-00
DOUMA, J. Algemene genade: uiteensetting, vergelijking en beoordeling van Kuyper, Schilder en Calvijn daaroor, R70-00
_________ Genesis (Op spoor van de OT reeks), R50-00
_________ Van Egipte na Kanaan, R50-00
_________ Evangelistiek, R30-00
DOUMA, J Ethische Bezinning reeks in Nederlands, R30-00 per boek
(Aanbieding: vat die hele stel, wat net nr. 12 kort, dit is 15 dele = R350-00)
DOUMA, J, Ethische Commentaar reeks, R30-00
– Abortus
– Euthanasie
– Ethiek en Pilgrimage
EDELKOORT, AH. De Christus-verwagting in de OT, R50-00
FEENSTRA, JG. De Dordtse Leerregels toegelicht, R50-00
GISPEN, WH. Schepping en Paradijs: verklaring van Gen. 1-3, R50-00
HOEKSTRA, T. Gereformeerde Homilitiek, R50-00
JOOSSE, LJ. Reformatie en Zending, R40-00
MACGRATH, A. Bruggen Bouwen, hoe om chrijstelike geloof oor te dra, R50-00
POP, FJ. Bijbelse woorden en hun geheim, R50-00
PUCHINGER, G. (red.), Ontmoeting met Schilder, R70-00
SMILDE, E. Een eeuw van strijd oor verbond en doop, standaardboek om die verbondsverskille te verstaan van Nederland in 19/20ste eeu, R70-00
VAN DER ZWAAG, K. Afwachting of verwachten? De toe-eiening des heils in historisch en theologisch perspectief, 1098bl, R200-00
VAN’T SPIJKER, W. De ambten bij Martin Bucer, R70-00
VAN VLASTUIN, W. De geest van opwekking in the opwekkingsteologie van Jonathan Edwards, R100-00
VELEMA, JH. Het geheim van volharding – verklaring van Dordtse Leerregels hoofstuk 5, R50-00
VELEMA, WH. Wet en evangelie (klassieke werk oor die verhouding), R70-00
WIELENGA, B. Onze Avondsformulier, klassieke werk om ons nagmaalsformulier te verstaan, R50-00, daar is ook een oor doopsformulier, R50-00
KUYPER, Abraham. Onze Eredienst (rugkant beskadig), R50-00
Sien ander boeklyste hier.
Leave a Reply