NGB ARTIKEL 25 TEONOMIESE HERMENEUTIEK EN ETIEK GEHANDHAAF TEENOOR '(RADICAL) TWO KINGDOMS THEOLOGY’ HERMENEUTIEK EN ETIEK “Ons glo dat die seremonies en heenwysings van die Wet met die koms van Christus opgehou het en dat alle voorafskaduwing tot ’n einde gekom het. Die gebruik daarvan moet derhalwe onder die Christene afgeskaf word. Die waarheid en... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Ex. 14:31 se ‘in’ en ‘aan’
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Ex. 14:31 se 'in' en 'aan' "Toe Israel die magtige daad sien wat die HERE teen Egipte gedoen het, het die volk vir die HERE ontsag gehad en hulle vertroue in die Here en in sy dienskneg, Moses, gestel." (2020-vertaling) "Toe Israel sien hoe kragtig die Here teen Egipte opgetree het, is hulle... Continue Reading →
Prof. Amie van Wyk oor tien sake van Calvyn se etiek oor die christelike lewe
'n Paar aanhalings uit prof. AH (Amie) van Wyk se boekie, 'Calvyn oor die Christelike lewe' Prof. Amie van Wyk se boekie (1983), gee 'n oorsig van sy verklaring van Calvyn se teologiese denke oor veral die etiek en die christelike lewe. Onder 'n paar temas of opskrifte wat ek byvoeg, wys ek op 'n... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890)
BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890) Inleiding Dirk Postma was die eerste leraar van die Gereformeerde Kerke in SA (1859), asook die eerste professor van die Teologiese Skool in Burgersdorp (1869). Die standaardwerk oor Dirk Postma, "Professor Dirk Postma (1818 - 1890)" (deur Dr. G.C.P. van der Vyver, Pro Rege Pers, 1958) is nou ook elektronies... Continue Reading →