Daar word ook veral gefokus op Ursinus se verklaring by HK Sondag 48 Sondag 48 123 Vraag: Wat is die tweede bede? Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp (a). Bewaar u kerk en laat dit groei... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad boeke en ou voorraad (21 Junie 2023 boekelys)
PRO REGNO BOEKE Nuwe voorraad en ouer boekelyste - 21 JUNIE 2023 - ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom... Continue Reading →
TSV LESING: GEREFORMEERDES, ANABAPTISTE EN HUL STIEFKINDERS - WIE IS DIE NASATE VAN DIE REFORMASIE? deur S. Le Cornu Hier is my lesing wat ek 16 Junie 2023 by die Teologiese Studente Vereniging se konferensie oor 'Verbond, Doop en die Skrif' aangebied het (sien die inligting hier onder, kontak gerus die voorsitter van die TSV,... Continue Reading →
GEESINK: Christus handhaaf teonomie teenoor antinomianisme (Matteus 5:17-20)
Jesus Christus handhaaf teonomie teenoor antinomianisme in die Bergrede (Matteus 5:17-20)* deur GHJW Geesink (1854–1929) “MOENIE dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul.” (Matt. 5:17) "Die leer van die ouer natuurreg is wel hierin te onderskei, nl.... Continue Reading →
NUWE FASE IN DIE STATEBYBEL KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS (1637 – 1652 – 2023)
NUWE FASE IN DIE STATEBYBEL KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS (1637-1652-2023): STIGTING REFORMATORIESE GETUIENIS (RGG) Die vertaalprojek van die Statebybel se verklarende kanttekeninge betree ń nuwe fase. Die geredigeerde boeke word tans in e-formaat gelaai vir algemene kommentaar. DIe redaksie werk daarvoor dat die Nuwe Testament volgende jaar mag verskyn. Besoek ondertussen gerus die volgende blad en lewer kommentaar: http://bybelmetkanttekeninge.co.za/... Continue Reading →
DIE HERONTDEKKING VAN DIE ‘MOSAïESE REG’ GEEN ‘MODERNE AMERIKAANSE’ TEONOMIESE UITVINDSEL NIE, MAAR PRODUK VAN DIE 16de/17de EEUSE KERKREFORMASIE
DIE HERONTDEKKING VAN DIE ‘MOSAïESE REG’ GEEN ‘MODERNE AMERIKAANSE’ TEONOMIESE UITVINDSEL NIE, MAAR PRODUK VAN DIE 16de/17de EEUSE KERKREFORMASIE* “Maar jy, bly hier by My staan, dat Ek jou kan meedeel al die gebooie en die insettinge en die verordeninge (Hebr. mispat) wat jy hulle moet leer, dat hulle dit kan doen in die land... Continue Reading →
REPUBLIEKDAG-BESINNING (31 Mei 1961-2023): Nie die Franse Rewolusie se volksoewereiniteit nie, maar God se Soewereiniteit vir die hele lewe
REPUBLIEKDAG-BESINNING (31 Mei 1961): Nie die Franse Rewolusie se volksoewereiniteit nie, maar God se Soewereiniteit vir die hele lewe Teenoor die Franse Rewolusie se humanistiese 'volksoewereiniteit en staatsabsolutisme', moet die Soewereiniteit van God vir die totale lewe (redding, gemeente en gemeenskap) gehandhaaf word, soos ook gesien word in die ‘soewereiniteit in eie kring’ beginsel vir... Continue Reading →
DIE ‘GROTE’ GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE ‘KLEINE’ KUYPER!
DIE 'GROTE' GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE 'KLEINE' KUYPER! "Hy is nie alleen die groot geleerde en skerp denker nie maar ook die man wat ons gemoedslewe toespreek soos niemand anders dit kan doen nie." - Totius Inleiding Daar is ook 'n groot 'gevaar' om baie gawes te hê, soos 'n Abraham Kuyper (1837-1920),... Continue Reading →
TOTIUS: WAS DIE SINAI VERBOND ‘N GENADEVERBOND OF NET ‘N NASIONALE VERBOND WAT NET VIR ISRAEL BEDOEL WAS?
TOTIUS: WAS DIE SINAI VERBOND ‘N GENADEVERBOND OF NET 'N NASIONALE VERBOND WAT NET VIR ISRAEL BEDOEL WAS? deur Totius "Die verbond van God met Israel, waarvan die Sinaïtiese wetgewing grondslag en fondament is, was na sy wese 'n geestelike, 'n genadeverbond; maar na sy uitwendige gedaante was dit 'n nasionale verbond. Daarmee wil ons sê... Continue Reading →