TSV LESING: GEREFORMEERDES, ANABAPTISTE EN HUL STIEFKINDERS - WIE IS DIE NASATE VAN DIE REFORMASIE? deur S. Le Cornu  Hier is my lesing wat ek 16 Junie 2023 by die Teologiese Studente Vereniging se konferensie oor 'Verbond, Doop en die Skrif' aangebied het (sien die inligting hier onder, kontak gerus die voorsitter van die TSV,... Continue Reading →

NUWE FASE IN DIE STATEBYBEL KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS (1637 – 1652 – 2023)

NUWE FASE IN DIE STATEBYBEL KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS (1637-1652-2023): STIGTING REFORMATORIESE GETUIENIS (RGG) Die vertaalprojek van die Statebybel se verklarende kanttekeninge betree ń nuwe fase.  Die geredigeerde boeke word tans in e-formaat gelaai vir algemene kommentaar. DIe redaksie werk daarvoor dat die Nuwe Testament volgende jaar mag verskyn. Besoek ondertussen gerus die volgende blad en lewer kommentaar: http://bybelmetkanttekeninge.co.za/... Continue Reading →

DIE HERONTDEKKING VAN DIE ‘MOSAïESE REG’ GEEN ‘MODERNE AMERIKAANSE’ TEONOMIESE UITVINDSEL NIE, MAAR PRODUK VAN DIE 16de/17de EEUSE KERKREFORMASIE

DIE HERONTDEKKING VAN DIE ‘MOSAïESE REG’ GEEN ‘MODERNE AMERIKAANSE’ TEONOMIESE UITVINDSEL NIE, MAAR PRODUK VAN DIE 16de/17de EEUSE KERKREFORMASIE* “Maar jy, bly hier by My staan, dat Ek jou kan meedeel al die gebooie en die insettinge en die verordeninge (Hebr. mispat) wat jy hulle moet leer, dat hulle dit kan doen in die land... Continue Reading →

REPUBLIEKDAG-BESINNING (31 Mei 1961-2023): Nie die Franse Rewolusie se volksoewereiniteit nie, maar God se Soewereiniteit vir die hele lewe

REPUBLIEKDAG-BESINNING (31 Mei 1961): Nie die Franse Rewolusie se volksoewereiniteit nie, maar God se Soewereiniteit vir die hele lewe Teenoor die Franse Rewolusie se humanistiese 'volksoewereiniteit en staatsabsolutisme', moet die Soewereiniteit van God vir die totale lewe (redding, gemeente en gemeenskap)  gehandhaaf word, soos ook gesien word in die ‘soewereiniteit in eie kring’ beginsel vir... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑