DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Is ‘bestuur’ (2020-vertaling) ‘n beter vertaling as ‘regeer’ (1953-vertaling) in 1 Tim. 3:4,5?

BDV: 2020 Vertaling - Is 'bestuur' (2020=vertaling) 'n beter vertaling as 'regeer' (1953-vertaling) in 1 Tim. 3:4,5? "Hy moet met volkome waardigheid sy eie huishouding goed bestuur en sy kinders onderdanig hou. 5Maar as iemand sy eie huishouding nie behoorlik kan bestuur nie, hoe sal hy na die gemeente van God kan omsien?" (BDV, 2020 vertaling)... Continue Reading →

DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’

DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’ EN MY EIETYDSE VERTALING DAARVAN 1953 vertaling: 'En hulle het ook die klein kindertjies na Hom gebring, sodat Hy hulle kon aanraak; en toe die dissipels dit sien, het hulle hul bestraf.' 1983 vertaling: 'Die mense het ook kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak.... Continue Reading →

Bronne oor ‘n Gereformeerde presupposionele Goddelike bewaring van die Woord vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek

Bronne oor 'n Gereformeerde presupposionele vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek “Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat ek julle beveel. ... Want ek betuig aan elkeen wat die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑