TWEE PREKE VANUIT DIE SKRIF OOR NGB ARTIKEL 36 Die burgerlike owerheid deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Inleiding Luister gerus na ds. Bain se verklaring van NGB art. 36 - Die burgerlike owerheid, volgens die Skrif. Ds. Bain spreek onder meer die volgende belangrike aspekte aan om oor verder te besin in die... Continue Reading →
Die Kerk is geweeg, gemeet, en te lig gevind
DIE KERK IS GEWEEG, GEMEET EN TE LIG GEVIND [1] "Ten spyte van die oorvloed van Bybelse opdragte om 'nie te vrees nie!' die kerk het in die geheel nie 'n sterk gees van moed geopenbaar nie." deur Ds. Dr. Andrew WG Matthews “Sommige van die verstandiges sal struikel. Dit is om hulle te louter,... Continue Reading →
Is die eredienste staatsdiens of Godsdiens? Twee preke en ‘n artikel oor publieke eredienste en covid-wetgewing
PREEK 1: LEWENSNOODSAAKLIKE WOORDVERKONDIGING (Deut. 8:3) deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) “En Hy het jou verootmoedig en jou laat honger ly en jou die manna laat eet wat jy en jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die... Continue Reading →
VEREIS ROMEINE 13 DAT ONS NIE PUBLIEKE EREDIENSTE HOU IN COVID-TYE EN WETGEWING NIE?
OPMERKINGS OP DS. CHRIS BOTHA SE ROMEINE 13 PREEK VAN 10 JANUARIE 2021 (GK PRETORIA-KANDELAAR) U moet asb eers na ds. Chris Botha se preek hier luister, om my opmerkings wat daarop volg, deeglik te verstaan, dankie: Wat leer die Bybel ons van burgerlike gehoorsaamheid asook burgerlike ongehoorsaamheid Algemene opmerking Hierdie onderwerp, in die besonder... Continue Reading →
PUBLIEKE EREDIENSTE OF NIE IN COVID-TYE, IS ‘N VRAAG OOR WIE IS DIE HOOGSTE EN FINALE SOEWEREIN: GOD OF DIE STAAT(ISME)?
PUBLIEKE EREDIENSTE OF NIE IN COVID-TYE, IS ‘N VRAAG OOR WIE IS DIE HOOGSTE EN FINALE SOEWEREIN: GOD OF DIE STAAT(ISME)? “Government likes religion to bless its acts, crown its dictators, sanction its laws, define its wars as just, be decorous masters of national ceremonies. And since on grounds of religion religious men may criticize... Continue Reading →
“DAT EK MET DIE GEMEENTE VAN GOD YWERIG MOET OPKOM … DIE EWIGE SABBAT IN HIERDIE LEWE BEGIN” — HK, vraag 103.
"DAT EK MET DIE GEMEENTE VAN GOD YWERIG MOET OPKOM" — HK, vraag 103.deur dr. SJ van der Walt[Bron: Die Vaste Fondament – Oordenkings volgens die Heidelbergse Kategismus. Beklemtonings bygevoeg] Hieraan wil ek dink en my siel uitstort in my: hoe ek gewoond was om voort te trek met die skare, hulle gelei het na... Continue Reading →
BAVINCK: DIE STAAT MAG NIE DIE KERK SE VRYHEID INKORT OF INMENG IN HAAR EREDIENSTE EN KERKREGERING NIE
BAVINCK: DIE STAAT MAG NIE DIE KERK SE VRYHEID INKORT OF INMENG IN HAAR EREDIENSTE OF KERKREGERING NIE Nota: In aansluiting by die vorige twee artikels wat wys op die duidelike 'onderskeid van kerk en staat' wat vandag so relevant is, omdat die staat inmenging in die kerk se erediens en kerkregering ((tragies: in samewerking... Continue Reading →
JESUS LEER DIE DUIDELIKE ONDERSKEIDING TUSSEN KERK EN STAAT EN DAAROM KAN DIE STAAT NIE INMENG IN DIE EREDIENS NIE
JESUS LEER DIE DUIDELIKE ONDERSKEIDING TUSSEN KERK EN STAAT EN DAAROM KAN DIE STAAT NIE INMENG IN DIE EREDIENS NIE - CALVYN SE VERKLARING BY MATTEUS 22:20,21 - “En Hy sê vir hulle: Wie se beeld en opskrif is dit? Hulle antwoord Hom: Die keiser s’n. Daarop sê Hy vir hulle: Betaal dan aan die... Continue Reading →
Die Staat se wette vir Jesus se Kerk in Covid-19 tye: Hoe moet ons daaroor dink?’
Die Staat se wette vir Jesus se Kerk in Covid-19 tye Hoe moet ons daaroor dink?' deur ds. Cobus Rossouw (GK Hendrina & Carolina) Inleiding In vlak-3 van die huidige grendel-staat toestand in Suid Afrika kan ons as kerke van ons Here weer bymekaar kom. Ons kan weer ons onderlinge byeenkoms hê. Dis wonderlik. En... Continue Reading →
PREEK: CHRISTUS GEE ONS PLEK OM TE AANBID (Josua 10:26,27)
PREEK: CHRISTUS GEE ONS PLEK OM TE AANBID (Josua 10:26,27) deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Skriflesing: Josua 10:1-28, 42-43 Teksverse: “En daarna het Josua hulle neergeslaan en hulle gedood en hulle aan vyf pale opgehang; en hulle het aan die pale bly hang tot die aand toe. En teen sonsondergang het Josua bevel gegee... Continue Reading →