DIE ‘KNEG VAN DIE HERE’, ISRAEL EN DIE VOLKE SE TOEKOMS deur prof. Hugo Du Plessis* "DAAR is my Kneg wat Ek ondersteun, my Uitverkorene in wie my siel 'n welbehae het. Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring... Ek, die HERE, het U geroep in geregtigheid,... Continue Reading →
Eskatologie Konferensie (Die Voleinding van ons Wêreld): LESINGS NOU BESKIKBAAR
HIER IS DIE LESINGS VAN BOGENOEMDE KONFERENSIE AANLYN: https://www.youtube.com/watch?v=MNQYoJeSPRc My lesing, DIE TOEKOMS VAN ISRAEL, is vanaf 1uur, 15min en verder, met vrae en bespreking daarna. Dit is hoofsaaklik gebaseer op die volgende paar artikels, wat ek aanbeveel om oor die onderwerp verder te bestudeer: IS DIE HUIDIGE ISRAEL WAT CHRISTUS VERWERP DIE ‘VOLK VAN GOD’?... Continue Reading →
ESKATOLOGIE KONFERENSIE: Die Voleinding van ons Wêreld (18 April 2026) & PRO REGNO BOEKETAFEL
Leef ons in die laaste dae? Gaan die tempel herbou word? Is Armaggedon op ons? Is die wederkoms om die draai? Gaan die wegraping binnekort plaasvind? Wat moet ons daarvan dink? Wat leer die Bybel oor die eindtye? Eskatologie gaan oor ons benadering tot die laaste dae: Die voleinding van ons wêreld. Hoewel hierdie... Continue Reading →
ESKATOLOGIE KONFERENSIE: Die Voleinding van ons Wêreld (18 April 2026)
Leef ons in die laaste dae? Gaan die tempel herbou word? Is Armaggedon op ons? Is die wederkoms om die draai? Gaan die wegraping binnekort plaasvind? Wat moet ons daarvan dink? Wat leer die Bybel oor die eindtye? Eskatologie gaan oor ons benadering tot die laaste dae: Die voleinding van ons wêreld. Hoewel hierdie... Continue Reading →
J.H. BAVINCK: DIE TOEKOMS VAN ISRAEL EN SENDING ONDER DIE JODE
J.H. BAVINCK: DIE TOEKOMS VAN ISRAEL EN SENDING ONDER DIE JODE 24 In that day Israel will be one of three with Egypt and Assyria—a blessing in the midst of the land, 25 whom the Lord of hosts shall bless, saying, “Blessed is Egypt My people, and Assyria the work of My hands, and Israel My inheritance.” (Is. 19:24,25) 25 For I do not... Continue Reading →
THE REFORMED VIEWS OF THE FUTURE OF ISRAEL ARE MASSIVELY DIFFERENT THAN THE DISPENSATIONAL ZIONISTIC JUDAISM VIEWS
THE FUTURE OF ISRAEL IS DIFFERENT THAN THE FUTURE OF ZIONISTIC JUDAISM "Brethren, my heart’s desire and prayer to God for Israel is that they may be saved. 2 For I bear them witness that they have a zeal for God, but not according to knowledge ... 25 For I do not desire, brethren, that you should be ignorant... Continue Reading →
TOTIUS OOR DIE JOODSE VRAAGSTUK IN DIE LIG VAN GENESIS 9:27
TOTIUS OOR DIE JOODSE VRAAGSTUK IN DIE LIG VAN GEN. 9:27 “Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.” (Genesis 9:27) "Broeders, die verlange van my hart en die gebed wat ek tot God vir Israel doen, is tot hulle redding." (Rom.... Continue Reading →
IS DIE HUIDIGE ISRAEL WAT CHRISTUS VERWERP DIE ‘VOLK VAN GOD’?
IS DIE HUIDIGE ISRAEL WAT CHRISTUS VERWERP DIE ‘VOLK VAN GOD’? TWEE GEREFORMEERDE KONFESSIES OOR DIE TOEKOMS VAN ISRAEL EN PROF WJ SNYMAN SE BYBELSE ANTWOORD OP DIE 'ISRAEL EN KERK-VOLK’ DEBAT "BROEDERS, die verlange van my hart en die gebed wat ek tot God vir Israel doen, is tot hulle redding. 2 Want ek... Continue Reading →
Einddinge: Die toekoms van Israel in die lig van die uitbreek van die oorlog teen Hamas
EINDDINGE: DIE TOEKOMS VAN ISRAEL? NOTA: in die lig van die oorlog wat uitgebreek het in Palestina tussen Israel en die Hamas regering in die Gaza strook, plaas ek weer die twee artikels wat ek in 2017 geplaas het, die eerste artikel is direk hier onder. Dit is veral die artikel hier onder van rev.... Continue Reading →
BELOFTEBOS, DIE GAY AGENDA EN GALASIERS 3:28
BELOFTEBOS, DIE GAY AGENDA EN GALASIERS 3:28 "Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus." - Galasiërs 3:28 'n Week gelede het ek geskryf oor hoe Gal. 3:28 misbruik word vir... Continue Reading →