R&R: “Teen die Revolusie die Evangelie”

Groen van Prinsterer (1801-1876) Die Augustus 2012 termynblad-uitgawe van die VCHO, Roeping en Riglyne, het pas verskyn.  Dit is 'n baie relevante en aktuele uitgawe, onder die tema: "Teen die Revolusie, die Evangelie" Hier is die inhoudsopgawe met 'n paar uitreksels: 1. Boek vir ons tyd: 'Suid-Afrika by die afgrond - Ongeloof en Revolusie' "Teen die begin... Continue Reading →

Is evolusie in pas met ons Christelike oortuiging ?

VCHO in samewerking met Juventus Jeugvereniging bied aan IS EVOLUSIE IN PAS MET ONS CHRISTELIKE OORTUIGING ? Datum: 21 Julie 2012 Plek: Pierneefteater, h/v Mogg- en Pierneefstraat, Villeria, Pretoria (Suid 25 grade 43´ 25.28 ll Oos 28 grade 13´ 00.04) Program: 09:00 Registrasie;  koffie/tee 09:30 Opening 09:45 Verwelkoming 10:00 Prof. Harm Moraal van die Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit 10:30 Dr... Continue Reading →

GKSA Sinode 2012 en die Evolusie krisis

  “Maar wel baar dit verwondering dat soveel kerkleiers, soveel Christelike teoloë, die evolusieleer aanvaar en op allerlei kunsmatige maniere met die Bybelleer probeer versoen.  Hierdie feit moet egter verstaan word in die lig van die volgende oorwegings: (a) Die Bybelkritiek is in die ondermyning van die Bybelgeloof ’n bondgenoot van die evolusieleer; (b) Hierdie... Continue Reading →

VCHO Konferensie oor Teïstiese Evolusie: 16/17 September 2011

VCHO Konferensie oor teïstiese evolusie te Potchefstroom Tema: Teïstiese evolusie en ons Christelike geloof Plek: Lesinglokaal G01, Gebou G20, Noordwes Universiteit, Potchefstroom-kampus. Program Vrydag, 16 September om 19:00 Prof. Harm Moraal – Teïstiese evolusie is versoenbaar met ons Christelike geloof Dr Loutjie Coetzee –  Waarom die skeppingsleer teïstiese evolusie weerspreek Saterdag, 17 September om 09:00... Continue Reading →

Ons en die natuur – twyfel

ONS EN DIE NATUUR – TWYFEL deur Hilko Lubbinge[1] “Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.” (Hebreërs 11 vers 1) Wat het die natuur en ons geloof met mekaar te make? Ons lees in art 2 van die NGB... Continue Reading →

Verslag van die GPTS Instituut: Die Skepping

Verslag van die GPTS se Somer Instituut 2011 – Die Skepping deur Louis Cloete  Louis Cloete is gebore in Pretoria en het grootgeword in Suid-Afrika. In 1993 trek hy en sy vrou as pasgetroudes na die VSA, waar beide hulle kinders gebore is. Na etlike jare van rebellie bring die Here hom tot bekering in... Continue Reading →

Nog skepping vs evolusie bronne

1. Die eerste lesing van die 'Creation Institute' is hier beskikbaar: Design, Deluge and Dilemma, dr. Jonathan Sarfati Die oudio van die aanbieding is by http://www.sermonaudio.com/sermoninfo.asp?SID=82111011504 Die Powerpoint beeldmateriaal wat daarmee saamgaan is by http://www.gpts.edu/resources/Relevance/Relevance%20Darwin%20bicentennial.ppt Wees gewaarsku, die powerpoint aanbieding is 90MB groot.  Ongelukkig is die oudio en video nie saam opgeneem nie. (Dankie vir... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑