Die eerste en tweede Adam

Die Christianity Today tydskrif het op hul voorblad van hul Junie uitgawe, 'n aapmens, met die hooftitel, The Search for the Historical Adam. 'Wetenskap' (lees: scientisme = die evolusionisties-ideologiese interpretasie van DNA in hierdie geval) het nou ook 'bewys' (lees 'glo nou') dat Adam en Eva nie die eerste mense op aarde was nie, en... Continue Reading →

In die nuus: 2011-02-12

1. GENESIS ‘N MITE – TT CLOETE Die bekende Afrikaanse digter en skrywer, TT Cloete (wat ook verantwoordelik was vir die Nuwe Psalmomdigting vir Afrikaanse kerke, waaronder hy beweer het dat Ps.110 nie Messiaans is nie), beweer dat die skeppingsgeskiedenis van Genesis 1 ‘n mite is.  Hy glo in teïstiese evolusie en dat die skeppingsproses voortduur. In ‘n onderhoud... Continue Reading →

Pro Regno Boekrak: 2011-02-10

Neem kennis van die volgende nuwe publikasies: 1. Genesis en teologie: ‘n Antwoord op Nico Vorster se siening van Genesis 1-3 as polemiese teologie, dr. HG Stoker Hierdie artikel verskyn in volume 46 (3&4) 2010 van die TCW (Tydskrif vir Christelike Wetenskap, bl. 213-236), en is by die VCHO beskikbaar. Met die toestemming van die TCW... Continue Reading →

Skepping en Evolusie – Onversoenbaar !

Die standaardwerk in Afrikaans oor die onderwerp van skepping vs evolusie, dr Hennie Mouton se ‘Skepping vs Evolusie – Onversoenbaar!’, is nou gratis aanlyn beskikbaar: http://www.glodiebybel.co.za/images/Leers/skepping_en_evolusie_onversoenbaar_hennie_mouton.pdf Hierdie boek is vir alle gelowiges van belang: lidmate en predikante, veral ook vir ouers en kinders wat op skole, universiteite, mediawêreld en die breë samelewing gekonfronteer word met die... Continue Reading →

Die WCRC, CRCNA en die GKSA

Die WCRC, CRCNA en die GKSA Die 15 Oktober 2010 spesiale Reformasie-uitgawe van die PRCA se kerklike tydskrif, The Standard Bearer, gaan oor die belangrike onderwerp: "The Ecumenical Spirit of the Reformation" Die inhoudsopgawe: - Calvin on Unity - The Ecumenical Spirit of the Reformation:  Unity in the Truth - More Wonderful Work in Jesus’... Continue Reading →

Kritiek op Dooyeweerd

Dr. John Byl gee op sy blog die volgende kritiek op die Nederlandse reformatoriese filosoof, Herman Dooyeweerd (1894-1977), wat bekend was vir sy Wysbegeerte van die Wetsidee: "Many of my concerns echoed those found in an old 1972 critique by John Frame. My prime difficulty had to do with Biblical authority. More recently, Glenn Friesen has raised similar concerns in... Continue Reading →

Debat oor ouderdom van die aarde in die PCA

Sien die volgende artikels aangaande die debat oor die ouderdom van die aarde in die PCA (Presbyterian Church in America): 1. PCA Geologists on the Antiquity of the Earth,  Davis A. Young, et al http://www.modernreformation.org/default.php?page=articledisplay&var1=ArtRead&var2=1137&var3=issuedisplay&var4=IssRead&var5=112 2. Twee antwoorde op hierdie artikel: a. Long-age geology or Genesis? - A response to Campbell et al.’s compromising article in Modern Reformation Magazine,... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑