ALGEMENE SINODE VAN GKSA 2026 SE VERDERE BESLUITE OOR SUSTERS IN DIE OUDERLINGE AMP (afkorting: VIDA) & VERDERE REAKSIES OP SINODE-BESLUITE

Algemene sinode van GKSA 2026 se verdere besluite oor VIDA (NOTA: sien ook hier onder in 'comments' afdeling verdere bronne en reaksies oor GKSA sinode 2026 besluite.) Byvoegings: 1) Van die belangrikste sinodebesluite geneem in 2026 (met dank en erkenning aan ds. Cobus Rossouw, GK Graaff-Reinet) 2) Amptelike skrywe van die GKSA oor die VIDA... Continue Reading →

BAS 2016: Reaksie en hoe nou vorentoe met VIDA ?

BAS 2016:Reaksie en die pad vorentoe met VIDA ? Die buitengewone algemene sinode (BAS) van die GKSA (12-16 Januarie) het besluit om te bly by die besluite van die algemene sinode van 2009 aangaande VIDA. Met 'n kleiner meerderheid as wat verwag is (60-40; sommige meen 55-45) is 'n beswaarskrif verwerp wat teen vroue-diakonesse is.... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑