EVANGELIESE FEMINISME IS OP 'N GEVAARLIKE PAD* deur dr. Robert Letham** "That a connection exists between a revised doctrine of man and a correspondingly revised doctrine of God is evident not only from what is happening in practice but from the internal logic of theology itself. Evangelical feminism, as we have defined it, is on a... Continue Reading →
Vyf opmerkings op dr. Wim Vergeer se artikel: “Kanttekeninge oor 1 Tim. 2:9-3:1” in Die Kerkblad
Vyf opmerkings op dr. Wim Vergeer se artikel: "Kanttekeninge oor 1 Tim. 2:9-3:1" in Die Kerkblad “Die verlossingswerk van Christus hef die sondige ongelykheid op, maar nié die skeppingsprimaat van die man nie, en ook nié die genadige ordereëling van God vir hierdie sondebedeling nie (net soos die owerheidsgesag nie deur Christus opgehef is nie).... Continue Reading →
Opebrief aan Die Kerkblad en prof. Amie van Wyk aangaande die VIDA saak in die GKSA
‘N OPEBRIEF AAN DIE REDAKTEUR VAN DIE KERKBLAD, PROF. AMIE VAN WYK EN ANDER WAT SKRYF EN OPTREE IN ONS KERKVERBAND ASOF DIE GKSA NIE VIR DEKADES LANK DIE VIDA SAAK AL BESTUDEER HET EN REEDS SKRIFTUURLIKE WESENTLIKE BINDENDE BESLUITE DAAROOR GENEEM HET NIE Die redakteur van die Die Kerkblad, ds. Cassie Aucamp, skryf in... Continue Reading →
DS. CASSIE AUCAMP, REDAKTEUR VAN DIE KERKBLAD IN GESPREK MET DIE RAPPORT RUBIEKSKRYWER, TIM DU PLESSIS
DS. CASSIE AUCAMP VAN DIE KERKBLAD IN GESPREK MET DIE RAPPORT RUBIEKKRYWER, TIM DU PLESSIS In die Kerkblad van Maart 2023, het ds. Cassie Aucamp (as nuwe redakteur) geskryf (beklemtonings orals bygevoeg in die artikel), “Wanneer gaan dit weer gebeur wanneer afgevaardigdes van die GKSA na ’n sinode uit Potchefstroom by al hulle gemeentes terugkom?... Continue Reading →
Die Christelijke Gereformeerde Kerken (Nederland) bevestig opnuut hul besluit teen VIDA
Die CGK van Nederland se algemene sinode (19-22 April 2022), wat ekumeniese eenheidsbande met die GKSA het, het opnuut belangrike besluite geneem teen lidmate en gemeentes wat nie in lyn met die kerkverband se prinsipiële leerbesluite in lyn met Skrif en belydenis oor VIDA, optree nie en die kerkverband aanhou verdeel met hul praktiese afdwing... Continue Reading →
GK Carletonville gemeentekamp, 9-11 Febr. 2018 (Tema: PJW Schutte, medestigter van die GKSA, 1859)
GK Carletonville gemeentekamp, 9-11 Febr. 2018 (Tema: PJW Schutte, medestigter van die GKSA, 1859) Inleiding Ons het tydens 9-11 Februarie, ons gemeentekamp gehou, met bogenoemde titel as tema. Dit was 'n baie lekker geleentheid om saam te kuier, te leer en te speel, tot eer van die Here. Ons dank Hom vir sy voorsienigheid... Continue Reading →
GKSA Algemene Sinode 2018: Potchefstroom, 9 Januarie en opvolgende dae
GKSA ALGEMENE SINODE 2018 (NUWE BYVOEGING: soos hier onder vermeld, lewer ek en ander kommentaar op die sinode by die whatsapp groep. Ek gaan ook op my facebook, asook hier onder in die "comments" afdeling inligting deurgee, ek gaan dus nie hier op my blog vir elke sinodedag 'n aparte skrywe/draad oopmaak nie. Dankie.) Ekself... Continue Reading →