JAY ADAMS SE VERKLARING VAN 1 PETRUS 2:13-17 VERWERPING VAN BEIDE STAATISME EN ANABAPTISME Inleiding Ek is besig om deur die boek 1 Petrus te preek in my gemeente, ek het afgelope Sondag gepreek uit 1 Pe. 2:13-17, die gelowiges/kerk se verhouding tot 'menslike verordeninge''. Ek hoop om later die week of volgende week die... Continue Reading →
PROFETIESE WOORDE VAN 1941 TEEN STAATSABSOLUTISME
STAATSABSOLUTISME Ds. S.J. Stander [Bron: Koers in die Krisis, deel 3, HG Stoker & JD Vorster (redakteurs), Stellenbosch: Pro Ecclesia Drukkers, 1941] HK Sondag 34 Vraag 95 : Wat is afgodery? Antwoord: Dit is om in die plek van die enige ware God wat Hom in sy Woord geopenbaar, het, of naas Hom iets anders uit te... Continue Reading →
ONS POLITICI EN OWERHEDE MOET DIE KNIE BUIG VOOR CHRISTUS
ONS POLITICI EN OWERHEDE MOET DIE KNIE BUIG VOOR CHRISTUS - oor staatsabsolutisme, covid-staatisme en grondwette – Inleiding “Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde! Dien die Here met vrees, en juig met bewing. Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan... Continue Reading →
PRES. PAUL KRUGER OOR DIE STAAT WAT NIE EREDIENSTE MAG VERBIED NIE
PRESIDENT PAUL KRUGER (SE PROFETIESE WOORDE?) OOR DIE BYBELSE ONDERSKEID TUSSEN KERK EN STAAT WAT GEHANDHAAF MOET WORD, OOK VIR ONS TYE Prof. JA Du Plessis skryf as volg in sy artikel, "Kerk en Staat":* "Pres. SJP Kruger het in sy Presidensiële rede ter geleentheid van sy laaste inswering as president op 12 Mei 1898... Continue Reading →
GKSA TEOLOë TEN GUNSTE VAN DIE OORSPRONKLIKE REGTE VERSTAAN EN HANDHAWING VAN NGB ARTIKEL 36, DUS GEEN ‘NEUTRALE’ MENSEREGTE OWERHEID NIE
GKSA TEOLOë TEN GUNSTE VAN DIE OORSPRONKLIKE REGTE VERSTAAN EN HANDHAWING VAN NGB ARTIKEL 36, DUS GEEN 'NEUTRALE' MENSEREGTE OWERHEID NIE [GKSA studierapport van 1949 insake art. 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis, in die lig van die 21 woorde uitlating wat deur die Gereformeerde Kerke in Nederland (GKN, onder leiding van A. Kuyper en H. Bavinck)... Continue Reading →
VEREIS ROMEINE 13 DAT ONS NIE PUBLIEKE EREDIENSTE HOU IN COVID-TYE EN WETGEWING NIE?
OPMERKINGS OP DS. CHRIS BOTHA SE ROMEINE 13 PREEK VAN 10 JANUARIE 2021 (GK PRETORIA-KANDELAAR) U moet asb eers na ds. Chris Botha se preek hier luister, om my opmerkings wat daarop volg, deeglik te verstaan, dankie: Wat leer die Bybel ons van burgerlike gehoorsaamheid asook burgerlike ongehoorsaamheid Algemene opmerking Hierdie onderwerp, in die besonder... Continue Reading →
BAVINCK SE ALLESOMVATTENDE GEREFORMEERD-VERBONDMATIGE SENDINGVISIE: WAARMEE MOET SENDING BEGIN: INDIVIDUE OF VOLKE?
BAVINCK SE ALLESOMVATTENDE GEREFORMEERD-VERBONDMATIGE SENDINGVISIE - MOET SENDING BEGIN MET INDIVIDUE OF VOLKE? - “EN die elf dissipels het na Galiléa gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het. En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel. En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan... Continue Reading →
DIE HERE BRING DIE VIRUS TYE OOR SY KERK OM TE SIEN WIE VREES EN VERTROU ONS WERKLIK
DIE HERE BRING DIE VIRUS TYE OOR SY KERK OM TE SIEN WIE VREES EN VERTROU ONS WERKLIK “En Hy het jou verootmoedig en jou laat honger ly en jou die manna laat eet wat jy en jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood... Continue Reading →
Hoe moet ons leef in ‘n post-Christelike samelewing ?
HOE MOET ONS LEEF IN 'N POST-CHRISTELIKE SAMELEWING ? In aansluiting by 'n vorige skrywe van prof. B. Floor, Die Koninkryk van God en die aardse ryke, wil ek elke leser sterk aanbeveel om die volgende boekbespreking te volg: Book review: The Benedict Option, Rod Dreher by Douglas Wilson In die bogenoemde artikel van prof.... Continue Reading →
Vyf redes waarom daar geen toekoms is vir ‘n Christelike party of staat in die nuwe SA bedeling nie
Sien: http://www.sgp.nl/ Nou ja, mens hoef nie 'n doktorsgraad in wiskunde te hê om te weet wie die verkiesing gaan wen nie. Met 'n een-man (of is dit nou een mens?)- een-stem bedeling is dit vanselfsprekend wie gaan wen, die afgelope 2 dekades se verkiesings, en so gaan dit bly vir nog 'n paar... Continue Reading →