Sien die artikel van prof. DW de Villiers oor Deut.6:1-9 hier: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/02/katgese-odendaal.pdf 'n Paar aanhalings: "... Ons kan met vrymoedigheid sê dat die hele boek, beoordeel in die lig van sy inhoud en boodskap, 'n kategetiese karakter dra, dit wil sê dit is onderrigtend van aard. Dit is Israel se leerboek, 'n skoolboek waaruit hy... Continue Reading →
Demokrasie in die kerk ?
Gaan lees ondergenoemde belangrike artikel, oor hoe die verval in ons susterskerk, die CRCNA, plaasgevind het en gelei het tot die stigting van die URCNA. Ongeag die voortdurende deformasie van die CRCNA, het ons kerkverband (GKSA) besluit om nogsteeds met hul bande te hê, wat daartoe lei dat ons nie met ons broers en susters van die... Continue Reading →
Calvinisme as wortel van ons volksbestaan
Hendrik Gerhardhus Stoker (1899 – 1993), gebore in Johannesburg in die ZAR (Suid-Afrika), was ‘n Calvinistiese filosoof wat aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) gedoseer het, en was as lidmaat van sy gemeente, verbonde aan die GKSA. Hy is deur ‘n wêreldbekende apologeet, dr. Cornelius van Til van die VSA, beskou... Continue Reading →
Pro Regno nr.11 – Die kerklied
Sien hier: pr 2010.01.05 nr.11 Tema: 5 Artikels oor die kerklied Inhoud - Inleiding … 1 - Totius oor die lied in die kerkgeskiedenis (vroeë kerk, reformasie, dordt, Nederland) … 2 - Totius oor die vrye kerklied (Gesange) … 9 - Totius en die Skrifberymings … 17 - Die kerklied in die presbiteriaanse wêreld …... Continue Reading →
KERK EN VOLK prof WJ Snyman
KERK EN VOLK prof WJ Snyman Inleiding (deur S Le Cornu ) Hierdie is 'n lesing van wyle prof. WJ (Willie) Snyman, dosent in NT aan die Teologiese Skool, Potchefstroom (1946 - 1969). Die titel van sy lesing was 'Kerk en Volk' en is gelewer tydens 'n huldeblykgeleentheid van sy emeritaat op 14 Augustus 1968... Continue Reading →