SONDER DIE ERE-DIENS IS DIE KERK ONSIGBAAR EN WORD 'N MENSE-DIENS(i) prof. dr. GJC (Jorrie) Jordaan Dit vir die kerk gedurigdeur noodsaaklik om te besin oor die erediens. Ook omdat die erediens in ons tyd, soos gewoonlik in tye van stroomversnellings, erg onder druk verkeer. Besinning Reeds in die voorwoord van sy Institusie het Calvyn... Continue Reading →
Die Kenmerke van die Valse Kerk – NGB artikel 29
Die Kenmerke van die Valse Kerk - NGB artikel 29 Met erkenning aan die bron, RFPA, plaas ek hierdie artikel oor die kenmerke van die valse kerk: The Marks of the False Church part 1 This article was written by Rev. David J. Engelsma and published in the March 1, 1982 issue of the Standard Bearer. ". .... Continue Reading →
Die Kerk (2): Die eienskappe van die kerk – prof. WJ Snyman
DIE KERK (2): DIE EIENSKAPPE VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman Sien die inleiding en nommer 1 in die reeks hier. 2. Die eienskappe van die kerk. "Volk van God" sê vir ons eers wat die kerk wesenlik is. So noem die apostel die kerk dan ook telkens "gemeente" (kerk) van God (Hand. 20:38;... Continue Reading →
Die Kerk (1): Die woord ‘kerk’ – prof. WJ Snyman
DIE KERK (1): DIE WOORD 'KERK' deur prof. WJ Snyman Inleiding (deur S. Le Cornu) Ek beplan om in die opkomende weke artikels te plaas van prof. Willie Snyman aangaande die kerk, DV. Dit is seker nie nuwe nuus dat ons land al minder kerklik word nie. Daar heers groot verwarring, en al meer mense... Continue Reading →
Waarom daal die lidmaatgetalle in die susterskerke ?
Ek het onlangs 'n skrywe ontvang van 'n mede-lidmaat wat deel is van die GKSA kerkverband, wat vir my statistieke aangestuur het oor die krimpende lidmaatgetalle in die GKSA en NGK, asook die min teologiese studente wat beskikbaar is. Hy deel ook sy besorgdheid oor die dooplidmate wat verminder, maar ten einde lê die groot rede vir die skrywer in die afname van... Continue Reading →
Christus sonder kerk ?
Daar is al meer 'n weg beweeg van die belangrikheid van die 'institusionele konfessionele kerk' waar die Woord en sakramente bedien word, na 'n 'Churchless Christianity', 'n 'No creed but Christ' idee, waar dit net gaan oor my 'persoonlike verhouding' met die Here, nie meer oor prediking, sakramente, tugbediening, ens. nie. Dit is alles seker ook... Continue Reading →