TOTIUS OOR DIE HOOFSAAK VAN GEMEENSKAPLIKE BEKERS EN TAFELS Wat nou die gebruik van kelkies betref - hier is 'n nuwe 'kwessie" wat in ons tyd sterk op die voorgrond gebring is. Laat ons eers aanhaal wat enkele skrywers omtrent die brandende kwessie sê. Kruyf herinner daaraan dat Franse Protestante in die 17de eeu 'glase',... Continue Reading →
Reformasie 500 lesing: Die Bybelse Evangelie – verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie
Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie https://www.youtube.com/watch?v=a5PGOkT7vyc Hier is die notas van my lesing gelewer tydens die Reformasie 500 herdenking: 3-5 November 2017, Diamantvallei: Lees: Rom.1:1-7; 4:1-12; Gal.1:6-12 Gebed [Luther se 95 stellings in Afrikaans hier] 1 DIE BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP - Galasiërs 1:8 waarsku ons: elkeen wat 'n valse... Continue Reading →
HOE GEREELD MOET ONS NAGMAAL VIER? – STUDIE
https://youtu.be/uhGP5eXKkC4 Die teks van die volledige studie kan hier gevind word: DOEN DIT, SO DIKWELS: Hoe gereeld moet nagmaalviering plaasvind?, deur S. Le Cornu “Net so ook die beker ná die ete, met die woorde: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed; doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.... Continue Reading →
PACTUM INSTITUTE LESING: KONINKRYK EN BELYDENIS
Daar word ook veral gefokus op Ursinus se verklaring by HK Sondag 48 Sondag 48 123 Vraag: Wat is die tweede bede? Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp (a). Bewaar u kerk en laat dit groei... Continue Reading →
Preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal
S. Le Cornu (en ander predikers) se preke en lesings by Bet-el Geformeerde Kerk se You Tube kanaal, hier beskikbaar: https://www.youtube.com/watch?v=5tObbpml9ag https://www.youtube.com/watch?v=ZI6T_4U9D2w https://www.youtube.com/watch?v=uhGP5eXKkC4&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Sien hier meer: https://www.youtube.com/@betelgereformeerdekerk271/videos (doen 'n 'search' by die video afdeling vir verskillende predikers se preke) Bet-el Gereformeerde Kerk se webblad: https://gereformeerd.org/ BGK se Waarheid-Woensdae: https://gereformeerd.org/waarheid-woensdae/
Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie
Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie [Die notas van my lesing gelewer tydens die Reformasie 500 herdenking: 3-5 November 2017, Diamantvallei] Lees: Rom.1:1-7; 4:1-12; Gal.1:6-12 Gebed 1 DIE BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP - Galasiërs 1:8 waarsku ons: elkeen wat 'n valse evangelie verkondig, laat hom 'n vervloeking wees. - Calvyn se... Continue Reading →
Calvyn se Institusie gratis !
CALVYN SE INSTITUSIE (1559) Dr. Hennie van Wyk skryf namens die CBJF: Dit is met groot dankbaarheid dat die CJBF vanaand om 19:00 die 1559 Institusie van Calvyn gratis op die internet vrystel op die CJBF se webwerf: Institusie van Calvyn Ook hier beskikbaar in een PDF dokument: Calvyn se Institusie (let wel: ongeveer 200MB grootte)... Continue Reading →
Lesings beskikbaar oor genadeverbond en algemene genade
In albei lesings het dit baie duidelik deurgekom dat ons moet vashou aan die sentrale leerstuk van God se soewereine genade in Jesus Christus deur die genadeverbond, soos ons dit bely in ons gereformeerde geloof en dit tot uiting kom in ons gereformeerde lewensbeskouing. Daarom moet ons die antitese (Gen.3:15) handhaaf teen die (af)godsdienste van die Mens... Continue Reading →
Lesings oor die Genadeverbond en Algemene genade
Lesing 1: God's everlasting covenant of grace Spreker: Professor Russel Dykstra van die Protestant Reformed Churches of America (www.prca.org). Russel Dykstra is professor in NT en Kerkgeskiedenis by die Protestant Reformed Theological Seminary, in Grandville, Michigan, VSA. ( http://www.prca.org/Seminary/seminary.html) Die lesing gaan 'n kort inleiding gee oor hoe die verbondsbeskouing van die PRCA (in die lyn van Herman Hoeksema)... Continue Reading →