Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 7 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd. Met hierdie skrywe wil ek opnuut - soos ek eenmalig jaarliks doen - vra vir enige vrywillige donasies vir die onderhouding van... Continue Reading →
Pro Regno is 5 jaar oud ! – Januarie 2015
Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 5 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd: - 93 artikels/inskrywings is gepubliseer van verskillende skrywers en onderwerpe in 2014 (504 in totaal vanaf 2010). - daar was van Januarie 2014 tot... Continue Reading →
Pro Regno – 4 jaar oud
Geagte Pro Regno lesers, Ek het amper vergeet: my Pro Regno blog is hierdie jaar 4 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010). Ons is baie dankbaar vir die Here se seëning in hierdie tyd: - daar was 88 artikels/skrywes gepubliseer in 2013 (415 in totaal vanaf 2010). - daar was daar 23 000 'views' oftewel... Continue Reading →
Vrywillige donasies vir Pro Regno blog
Geagte lesers, Die doel van die blog word saamgevat in die naam, 'Pro Regno' (die Latynse woorde wat: ‘vir die Koninkryk’, beteken), en poog om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons dienswerk in die Koninkryk van God in Christus. Alle artikels word deur die uwe geskryf, tensy anders vermeld. Met hierdie skrywe... Continue Reading →
Twee jaar oud
Die Pro Regno blog is vandag twee jaar oud. Baie dankie vir almal se besoeke, ondersteuning, opmerkings en (selfs) beledigings deur die tweede jaar. Die belangstelling (deur besoeke) het soos volg gegroei: 2010: 13 241 2011: 23 229 Jan' 2012: 6076 Enige voorstelle en terugvoer is altyd welkom, al kan dit nie altyd gepubliseer word nie. Met... Continue Reading →
Een jaar oud
Die Pro Regno blog is vandag 'n volle een jaar oud. Baie dankie vir almal se besoeke, ondersteuning, opmerkings en (selfs) beledigings deur die eerste jaar. Enige terugvoer is altyd welkom, al kan dit nie altyd gepubliseer word nie. Die doel van die blog bly: om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons... Continue Reading →