Geagte lesers,
Die doel van die blog word saamgevat in die naam, ‘Pro Regno’ (die Latynse woorde wat: ‘vir die Koninkryk’, beteken), en poog om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons dienswerk in die Koninkryk van God in Christus. Alle artikels word deur die uwe geskryf, tensy anders vermeld.
Met hierdie skrywe vra Pro Regno vir enige vrywillige donasies vir die opbou en bevordering van hierdie blog. Dit is ‘n gratis blog wat deur die eienaar in stand gehou word, en ek sal dit graag so wil hou. Daar is egter wel jaarlikse kostes om die blog in stand te hou en verder uit te bou, en daar gaan ook heelwat tyd en kragte in om die artikels beskikbaar te stel.
Enige vrywillige donasies sal baie verwelkom word en kan hier in betaal word:
Rekening naam: S. Le Cornu
Absa tjekrekening: 010 951 90673
Takkode: 632005
Merk u donasie-inbetaling met: Pro Regno
Baie dankie vir u ondersteuning. Dit is ‘n groot genade voorreg om te kan skryf in diens van sy Koninkryk, ook dat daar gelowiges is wat nog belangstel om saam te lees en te leer (Ps.119:18).
(ns. die uitnodiging staan nog steeds: enige skrywers wat graag hier artikels wil publiseer kan my kontak vir verdere inligting by ondergenoemde kontakbesonderhede.)
Pro Regno – groete
Slabbert Le Cornu
Posbus 5 Carletonville 2500 RSA Tel & faks: 018 787 5444 Sel: 082 770 2669
Leave a Reply