PROFETIESE REFORMASIE WOORDE Ons gedenk komende Maandag, 31 Oktober 2016, die Kerkhervorming wat nie-amptelik begin het met Maarten Luther wat sy 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenburg vasgenael het. Uit daardie en baie ander gebeure, het die kerkreformasie van die 1500's en 1600's gevolg. Ook ons eie land en volk het die genadige vrug... Continue Reading →
Quo Vadis, Gereformeerde Afrikaner ? – deel 3
Ds. LS (Louis) Kruger se boek is hier volledig beskikbaar: Waarom is u lid van die Gereformeerde Kerk ? Hier volg nou 'n paar aanhalings uit ds. Kruger se boek onder verskillende temas ingedeel. Die bladsynommers in hakies na die aanhalings is van die derde gedrukte uitgawe wat ek het (die oorspronklike bladsynommers kan u in die... Continue Reading →
Quo Vadis, Gereformeerde Afrikaner ? – deel 2
Deel 1 het soos volg ge-eindig: "In deel 2 gaan ek ‘n ou boek bespreek en aanbeveel om ons verder te help met die besinning oor die gereformeerde Afrikaner se kerkwees in die 21ste eeu. Soos een teoloog dit gestel het: die wat die verlede bestudeer stel belang in die toekoms (RJ Rushdoony), en daarom... Continue Reading →
Quo Vadis, Gereformeerde Afrikaner ? – deel 1
Deur die Here se voorsienigheid, is die gereformeerde geloof en kerk met die Nederlandse verversingstasie in 1652 aan die suidpunt van Afrika geplant. Met die Statenvertaling, Psalmboek en a'Brakel se Redelijke Godsdienst is die Afrikanervolk gevoed en gevorm, een volk en een kerk. In die woorde van prof.dr. HG Stoker, "Die Calvinisme is die wortel... Continue Reading →