Hier is ’n stuk wat ek geskryf het vir bespreking, so klompie jare gelede oor die onderwerp (ek het onder die artikel 'n paar webblaaie aanbeveel wat u kan help om die films wat u wil kyk te beoordeel): - Die beoordeling van films, spesifiek die film: “The Passion of the Christ” – Vrae om... Continue Reading →
Preek van 10.01.2010 – Hebreërs 12:1,2
Hier is ‘n preek wat ek gelewer het op 10 Januarie 2010: Die oog gevestig op Jesus Die teks was: Hebr. 12:1-2 “Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons... Continue Reading →
PSALMS VS GESANGE IN DIE GKSA
WAS DIE PSALM VS GESANGE SAAK IN DIE HERSTIGTING VAN DIE GKSA 'N ‘MIDDELMATIGE SAAK’ SOOS DIT VANDAG VOORGEHOU WORD ?“Ja, die geskiedenis het meer om te bewys. Haar onwraakbare getuienis is dat geen kerk streng gereformeerd gebly het, wat die gesange gebruik het nie. Daar was steeds 'n wisselwerking. Die losheid in de leer... Continue Reading →
Verandering van Skrifbeskouing: ‘n Boekbespreking
Buytendach, dr. F. W.: Aspekte van die vorm-inhoud problematiek m.b.t. die organiese Skrifinspirasie in die Nuwere gereformeerde teologie in Nederland. 1972. T. Bolland, Nederland. (Boekbespreking deur prof. SJ van der Walt (Pretoria) -(In die Skriflig Jg.7 nr.27 September 1973: 56-62)Dis vir my 'n eer om 'n paar opmerkinge te maak oor die proefskrif van dr.... Continue Reading →