Die politieke spotprent tekenaar, Zapiro, is weer in die moeilikheid. Sien die storie hier: http://www.mg.co.za/article/2010-05-21-uproar-over-mg-prophet-muhammad-cartoon Soos die berig vermeld, is daar sterk teenreaksie vanaf Moslems en Moslemleiers. Iemand het toe die ekonomiese voordele in die gebeure raakgesien, en toe droogweg opgemerk op ‘n blog: "If you lived in a Muslim country, you could make a... Continue Reading →
Apologetiek – watter metode ?
Apologetiek – watter metode ? Die afgelope 2 weke was hier ‘n paar christelike apologete van die VSA wat deur die land getoer het, verskillende lesings aangebied het, en aan verskillende debatte deelgeneem het, teen onder andere Pieter Craffert en Sakkie Spangenberg (http://www.antwoord.org.za/node/211). In vandag se Beeld (17.05.2010) was daar ‘n berig oor een van... Continue Reading →
Losheid in leer, losheid in lied
Totius en Cachet het in die begin van die 20ste eeu in hul boekie, Waarom sing die Gereformeerde Kerk alleen Psalms, geskryf: "Ja, die geskiedenis het meer om te bewys. Haar onwraakbare getuienis is dat geen kerk streng gereformeerd gebly het, wat die gesange gebruik het nie. Daar was steeds 'n wisselwerking. Die losheid in... Continue Reading →
Jackson baie gevaarliker as Malema
In vandag se Beeld (05.05.2010) word daar 'n paar aanhalings gegee vanaf die Facebook webblad wat opgerig is in medelye vir 'Lolly Jackson' wat vermoor is op 3 Mei. Hy was die bekende eienaar van die ontkleedansers klubs wat deel van ons land se kultuur geword het die afgelope dekade. As 'n mens die opmerkings... Continue Reading →
KUYPER SE WERKE
Abraham Kuyper se werke is hier beskikbaar: http://www.archive.org/search.php?query=creator%3A%22Kuyper%2C%20Abraham%2C%201837-1920%22&page=1 'n Paar titels: Afwerping van het juk der Synodale Hiërarchie Antirevolutionair óók in uw huisgezin Conservatisme en orthodoxie : Valsche en ware behoudzucht De crisis in Zuid-Afrika De hedendaagsche schriftcritiek in haar bedenkelijke strekking voor des levenden Gods
STUDIEDAG KLASSIEKE TEOLOGIE
STUDIEDAG: KLASSIEKE TEOLOGIE 7 MEI 2010 Die Jonathan Edwards Center Africa van die Universiteit van die Vrystaat (onder leiding van dr. AC Neele en prof. RM Brits) nooi hiermee predikante, studente en belangstellendes uit na ‘n akademiese geleentheid waarin ‘n studieprogram vir die klassieke teologie bekendgestel word. Hier is die volledige inligting: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/04/studiedag-klassieke-teologie.pdf
Onluste en hoop in Noordwes April 2010
1. Onluste foto's Munisipale werkers het onlustig begin raak tydens hul optog by die Brandvlei-kruising (16 April) in Noordwes/Gauteng (20 km buite Krugersdorp, op die Moloto pad na Carletonville). Ek het 'n paar foto's geneem van die gevolg van hul 'vreedsame' optog, wat ek nie dink in die koerante verskyn het nie: Nee, die 'werkers'... Continue Reading →
De la Rey, De la Rey …
... goed, goed, hy is nou nie 'n de la Rey in naam nie, maar hier is hy op sy perd besig om die boerinne te lei: En die gevolg van al die perdry: Maar kleinsus vang 'n skoonheidslapie: En toe sy goed uitgerus is, gesels sy lekker met haar mooi Mamma: Nou die dag toe... Continue Reading →
Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA
Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA, dr. Mark Kreitzer: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/03/apartheid-mr-kreitzer.pdf Ek weet nie of daar iewers 'n 'amptelike definisie' is van 'rassisme' nie, maar soos ek dit nog altyd verstaan het, beteken rassisme dat jy inherent beter en waardiger is as 'n ander mens of volk, bloot a.g.v. jou velkleur (ironies genoeg, het ek iewers... Continue Reading →