Preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal

S. Le Cornu (en ander predikers) se preke en lesings by Bet-el Geformeerde Kerk se You Tube kanaal, hier beskikbaar: https://www.youtube.com/watch?v=5tObbpml9ag https://www.youtube.com/watch?v=ZI6T_4U9D2w https://www.youtube.com/watch?v=uhGP5eXKkC4&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Sien hier meer: https://www.youtube.com/@betelgereformeerdekerk271/videos (doen 'n 'search' by die video afdeling vir verskillende predikers se preke)  Bet-el Gereformeerde Kerk se webblad: https://gereformeerd.org/ BGK se Waarheid-Woensdae: https://gereformeerd.org/waarheid-woensdae/

AANBIDDING IN GEES EN WAARHEID (Johannes 4:24)

AANBIDDING IN GEES EN WAARHEID (JOH. 4:24) “God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.” deur S Le Cornu* Inhoud Mengelmoes aanbidding... 3 Gereformeerde aanbidding... 9 Johannes 4: Aanbidding in gees en waarheid... 15 3.1 Ons Godsbeskouing bepaal ons aanbidding (v.24a) ... 16 3.2 Aanbidding is noodsaaklik, en dus nie... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 1 Maart 2023

PRO REGNO BOEKE  Nuwe en ou voorraad, Maart 2023 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑