Preek: 1 Konings 19:15-18, Die uitvoering van God se roeping en opdrag in kerk, koninkryk en wȇreld maak ons relevant in hierdie tyd
Die uitvoering van God se roeping en opdrag in kerk, koninkryk en wȇreld maak ons relevant in hierdie tyd deur ds. Peet (P.A.) Coetzee* [Nota: Ek plaas hierdie preek van ds. Peet, wat uiters relevant vir ons tye is, dit bemoedig en vermaan ons as gelowiges, die kerk van Christus, ook ons wat in GKSA... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 26 Januarie 2023
PRO REGNO BOEKE Nuwe en ou voorraad, Januarie 2023 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties... Continue Reading →
S. GREIJDANUS OOR DIE WESE VAN DIE CALVINISME
“Calvinisme het in die eerste plek betrekking op die mens se verhouding tot God. In sy diepste wese is dit Godsdiens. Dit is die Christelike geloof in sy suiwerste wese en rykste ontwikkeling. En om daardie rede kan gesê word dat Calvinisme eintlik voor Calvyn bestaan het. Waar die Christelike waarheid, die Evangelie, werk en... Continue Reading →
Preek: 1 Petrus 5:1-5, Ons Opperherder versorg sy kudde deur onderherders
Preek: 1 Petrus 5:1-5 Ons Opperherder versorg sy kudde deur onderherders, in waarheid en liefde, waaraan ons, in die Here, onderdanig moet wees Lees: 1 Petrus 4:12-5:9 Teks: "EK vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ’n mede-ouderling en getuie van die lyde van Christus is, wat ook ’n deelgenoot is van die heerlikheid wat... Continue Reading →
Preek: Psalm 4 – Wie sal ons die goeie laat sien?
https://www.youtube.com/watch?v=Ih5VwcNzpmc&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Wie sal ons die goeie laat sien? (Psalm 4) “VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. ’n Psalm van Dawid. As ek roep, verhoor my, o God van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed! o Manne, hoe lank sal my eer tot skande wees? Hoe... Continue Reading →
Die ‘christelik-sosiaal feministiese’ rebellie in die GKSA
Die 'christelik-sosiaal feministiese' rebellie in die GKSA “Die gesagsorde in die ampswerk wat God gestel het deur die subordinasie van die vrou, is geen minderwaardigstelling nie: ‘Dit is nie vernederende knegverhoudings nie, nie ’n afgeforseerde diens nie; maar dit is egte liefde met die totale vryheid en saligheid, ware oorgawe van die eie lewe aan... Continue Reading →
Post tenebras Lux: Die Franse Hugenote
Post tenebras Lux: Die Franse Hugenote “Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid." (Heb 13:7–8) Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord:... Continue Reading →
Gelofte verootmoedigingspreek 2022: As die HERE die huis nie bou nie, is alles tevergeefs (Ps. 127 & 128)
GELOFTE VEROOTMOEDIGINGSPREEK 2022 As die HERE die huis nie bou nie, is alles tevergeefs (Ps. 127 & 128) “’N BEDEVAARTSLIED. Van Salomo. As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter. Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly,... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 5 Desember 2022
PRO REGNO BOEKE Nuwe en ou voorraad, 5 Desember 2022 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos... Continue Reading →