Pursuing a Godly Marriage

PURSUING GODLY MARRIAGES, dr. Sinclair Ferguson "En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape ... en dit was baie goed. ... Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek... Continue Reading →

GKSA TEOLOGIESE OPLEIDING: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd ‘In U lig’ teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie

GKSA teologiese opleiding: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd 'In U lig' teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie In U Lig sien ons die lig - Ps. 36:10 "Die bevinding van die Deputate-rapport aan die Nasionale Sinode (GKSA) was dat die Hollandse stuk (van die Gereformeerde Kerken in Nederland) 'Over mensen die homofiel zijn', geheel... Continue Reading →

TSV LESING: GEREFORMEERDES, ANABAPTISTE EN HUL STIEFKINDERS - WIE IS DIE NASATE VAN DIE REFORMASIE? deur S. Le Cornu  Hier is my lesing wat ek 16 Junie 2023 by die Teologiese Studente Vereniging se konferensie oor 'Verbond, Doop en die Skrif' aangebied het (sien die inligting hier onder, kontak gerus die voorsitter van die TSV,... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑