PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad boeke en ou vooraad (21 Maart 2023 boekelys)

PRO REGNO BOEKE 

Nuwe voorraad en ouer boekelyste

 

ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope)

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Courier Guy (minimum bedrag: R120 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse.  Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.  Fotos en boeke beskikbaar stem nie altyd ooreen nie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boekaankope:

1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

INHOUD/CONTENT

  • NUUTSTE VOORRAAD BOEKE: 21 Maart boekelys
  • 1 Maart 2023 BOEKELYS
  • 26 Januarie 2023 BOEKE BOEKELYS
  • 5 Desember 2022 BOEKELYS
  • OUER BOEKLYSTE

NUUTSTE VOORRAAD tweedhandse boeke (21 Maart)


TOTIUS, VERSAMELDE WERKE, 11 dele, 1977-uitgawe (blou hardeband, wit omslae), goeie toestand, R800-00

HEYNS, J.A & JONKER, W.D.  Op weg met die Teologie, R70-00

2020 Vertaling: verwerkte leerband, R150-00

MARAIS, Willie. Quo Vadis? R80-00  

HOFMEYER, J.W. Die Nederlandse Reformasie en sy invloed op twee kontinente, R50-00

Kerk en wêreld: ‘n bundel opstelle aangebied aan prof. AD Pont, R70-00

KAISER, W.C. Toward an Old Testament Theology, R150-00

1 MAART 2023 BOEKELYS

BOGAARDS, AH. Troos, troos my volk: Handleiding by die Heidelbergse Kategismus (plus werkboek), R80-00

COETZEE, CFC. Die skopus van die Heilige Skrif: ‘n dogmatiese verkenning van sekere hoofstukke uit die Institusies van Calvyn, R50-00

COETZEE, PA. Die HERE is God – Hy alleen: deel 1 (Preke uit die Ou Testament), ook en veral  geskik vir preeklees, sien hier.  R50-00

DUVENHAGE, SCW. Die Navolging van Christus, R50-00

POSTMA, F. Paulus, ‘n geroepe apostel van Jesus Christus (historiese roman), R50-00

STOKER, HG. Beginsels en Metodes in die Wetenskap (hardeband), R70-00

LUTZER, Erwin W. The Church in Babylon: Heeding the Call to be light in darkness, R50-00

BOS, Voetsporen van Voorgangers: Kerkgeschiedenis deel 1 en 2: R100-00

FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis (NGB verklaring), R70-00

VAN’T SPRIJKER, W. (red.) Ten Dienste der Woord: opstellen aangeboden aan prof. dr. WH Velema, R50-00

VENEMA, FF. Wat is een Christen nodig te geloven?, R50-00

_______________________________

26 JANUARIE 2023 BOEKELYS

Bybelse Ensiklopedie, x2 dele, R150-00

BARNARD, A. Fokus op meer as 100 vrae oor die Eindtyd, R100-00

BARNARD, AC. Die Erediens, R100-00

WITHERINGTON, Ben. The Acts of the Apostles: A Socio-Rhetorical Commentary, 875bl., R350-00 (nuwe prys: R600-00)

MARSHALL, IW (ed.) New Testament Interpretation, R100-00

BERKHOUWER, GC. Studies in Dogmatics: The Return of Christ, R70

HARRISON, RK. Introduction to the Old Testament, R200-00

Die Verklarende Bybel (redakteur: prof. AH van Zyl), R300-00

Theological Dictionary of the New Testament (10 Volume Set), Kittel, Friedrich (editors), R2500 ($250-00 oorsee tweedehands die goedkoopste prys) 

CALVIN’s New Testament Commentaries, R70-00 per boek (los dele)

CALVIJN KOMMENTARE in Nederlands, los dele, OT en NT, R70-00 per boek

______________________________________

5 DESEMBER 2022 BOEKELYS

1 Algemeen

2 Afrikaanse geskiedenisboeke

3 Engelse geskiedenis boeke

1 ALGEMEEN

STOKER, H.G Die Stryd om die Ordes: Liberalisme, Kommunisme, Nasionaal-Sosialisme, Fasjisme, Calvinisme, R100-00

2. AFRIKAANSE GESKIEDENIS BOEKE

LE ROUX, T.H. Die dagboek van Louis Trichardt, R100-00

GESKIEDENIS boek: OOST, Harm. Wie is die skuldiges? (boek wat handel oor wie die skuldiges was vir die Rebellie van 1914?), R150-00

STEYN, J.C. Trouwe Afrikaners: aspekte van Afrikaner-nasionalisme en die SA Taalpolitiek, 1875-1938, R70-00

MALAN, D.F. Afrikaner-volkseenheid: my ervarings op die pad daarheen, R70-00

SCHOLTZ, GD, Die ontwikkeling van die politieke denke van die Afrikaner, dele 2, 5 en 7 (R100 per deel)

GD SCHOLTZ, 7 boeke:

Die Republiek van SA en die Nuwe wêreld, R70-00

Suid-Afrika en die wêreldpolitiek, R70-00

Afrikaner, waarheen?, R70-00

Hoe die wêreldpolitiek gevoer word?, R70-00

3. ENGELSE GESKIEDENISBOEKE

PIROW, Oswald. JBM Hertzog, R100-00

KRUGER, D.W. The Making of a Nation: A History of the Union of South Africa, 1910-1961, R100-00

Nederlandse boeke:

VAN MEURS, Martin. JC Smuts: Staatsman, Holist, Generaal, R100-00

SPOELSTRA, C. Het Kerklijk en Godsdienstig leven der Boeren na den Groot Trek, R250-00

____________________________________________________________________

VORIGE BOEKLYSTE:

REFORMASIE DAG (OKT 31) 2022 BOEKELYS 

Afdeling A: Nuwe voorraadboeke (Afrikaans, Engels, Nederlands)

Afdeling B: Ou voorraadboeke (Afrikaans, Engels, Nederlands)

_______________________________________________

AFDELING A: NUWE VOORRAAD BOEKE

(alles tweedehands tensy anders vermeld)

BYBELS

   

Wit Naslaan OAV (1933/53) Bybel, R120-00

Wit OAV (1933/53) Sakbybel, R50-00

– Swart hardeband GROOTDRUK OAV Bybel, R150-00 

– OAV 1933 Bybel (1944 druk), R200-00 (los bindwerk, maar teks self nie beskadig nie)

BYBELSTUDIE EN AGTERGROND STUDIE MATERIAAL & TALE EN KOMMENTARE

MIJNHARDT BYBEL KONKORDANSIE (OAV), R120-00

KROEZE, JH & GROENEWALD, EP, HANDBOEK BYBELSE GESKIEDENIS: OT & NT, 2 volumes, R150-00

Bybelse Ensiklopedie, een volume, R120-00

HOLLADAY, William L. A Concidr Hebrew and Aramaic Lexicon of the OT, R300 (nuwe prys: R400)

AFRIKAANS

DEKKER, G. Afrikaanse Literatuurgeskiedenis, R50-00

OBERHOLZER, J.J. Historiese monumente van Suid-Afrika, R200-00

MIJNHARDT, F. Apokriewe van die Ou Testament, R100-00 

NUWE FAK SANGBUNDEL (1961-uitgawe), R150-00

VAN DER WATEREN, H. Kultuurkleed van die mens, R50-00

REPUBLIEK en Koninkryk, Lesings oor die republiek en die koninkryk van die hemele, R50-00

SCHILDER-konferensie, K. Schilder – erfenis en betekenis, R30-00

VAN TELLINGEN, N. H. Hasper – een omstrede hymnoloog, R50-00 (Nederlands)

MARNIX-BOEKE: PROF. Victor E. d’Assonville, snr. (1927-2022) boeke.

LET WEL: hierdie is alles splinternuwe boeke

(vir meer detail inligting van die boeke, sien hier: Marnix Boeke

BIOGRAFIES:

– Dit is Totius, R80-00

– S.J. du Toit van die Paarl, R150-00  

– Totius se Oorlogsdagboek, R70-00

HISTORIES:

– “O Vaalrivier! … o Broederstroom!”, R140-00

– Bloedrivier, R70-00

– Die Groot Diamantroof. Britse anneksasie van die Vrystaatse diamantvelde, 1871, R140-0

– Eugène Marais en die Waterberge, R100-00

– Kruger en Rhodes, R70-00

– Majuba, R70-00

– Op die Bodem van die Vaaldam, R100-00

– Die Van der Merwes van Middendeel, R150-00

CHRISTELIKE BOEKE:

– Die Psalms sing van Christus, R100-00

– Die Boek Openbaring, R100-00

– Die koms van Christus en die Antichris, R70-00

– Die Gereformeerde Doopsformulier, R30-00

– Bakens vir die Kerkgeskiedenis, R40-00

– Kerk op die Wit Hooglande, R50-00

– Calvyn verdedig sy stad, R10-00

– Kerkgeskiedenis in 30 lesse, R70-00

– Hemel, Hel & Nuwe Jerusalem, R60-00

– Koning Dawid, R70-00

ENGELS (50% afslag)

CATECHISM OF THE CATHOLIC CHURCH (apolgetiese bron om ingelig te wees wat die RK kerk presies glo en leer), R100-00

DE VAUX, R. Ancient Israel – its life and institutions, R70-00

 

____________________ Biblical Cosmology and Modern Science, R50-00

KUYPER, A. Women in the OT, R50-00

 

CALVYN BOEKE

CALVIN’S CALVINISM: The Eternal Predestination of God & The Secret Providence of God (H. Cole, ed., hard cover edition), R200-00 

NORTON-TAYLOR, D. God’s Man: An Novel about Calvin, R70-00

SADOLETO, J. A reformation debate between Calvin and Sadoleto, R50-00

SIMPSON, HW. Calvyn se Kategismus, R20-00

VAN DER WALT, J. Johannes Calvyn: ‘n Jeugroman, R100-00

VENTER, EA. Calvyn en Calvinisme, R20-00

 

AFDELING B: OU VOORRAAD BOEKE

Afrikaans:

BAVINCK, H. Welsprekenheid, R20-00

BOOYENS, MJ. Julle sal my getuies wees: Handelinge verklarings, R30-00

______________, Gods geheimenisse is die lewe, R50-00  (los bladsye)

______________. Aan die  voete van Jesus, oordenkings vir gelowige vroue, R50-00

______________,  Laat My lammers wei, R70-00

_______________ Elke dag in U lig: Bybelse oordenkings vir een jaar. R50-00

_______________ ‘n Vaste Vertroue op die Dinge wat ons Hoop: verklarende aantekeninge op die Hebreërbrief, R30-00

Broer Andrew: God se Smokkelaar, R30-00

BARNARD, A.C. Die Erediens, R100-00

BARNARD, A. 100 vrae oor die eindtyd, R100

BARNARD. DJ. Bely en Beleef, 52 HK preke, R30-00

BUYTENDAG, FW. Aspekte van die vorm/inhoud problematiek met betrekking tot die organiese Skrifinspirasie in die nuwere gereformeerde teologie in Nederland (baie belangrike studie oor Skrifgesag en inspirasieleer), R50-00

COETZEE, JC. (Openbaringshistoriese) Gids deur die Boeke van die NT: Briewe van Paulus. R40-00

______________ Die kanon van die OT en NT, R40-00

______________ Volk en Godsvolk in die NT, R70-00

DE BRUYN, PJ. Kuisheid voor die Huwelik, R20-00

DE BRUYN, PJ. Die Tien Gebooie, R70-00

De Bruyn, P.J. Salf vir die wonde, R30-00

DE KLERK, PJS. Die Navolging van Christus, R30-00

De Klerk, P.J.S. Woorde en dade van die Profete, R30-00

DE KLERK,, WJ. Rousmart, R30

DE VILLIERS, A. Geen veroordeling nie: oordenkinge oor Romeine hoofstuk 8, R30-00

DRANE, John. Paulus, ‘n Geïllustreerde verhandeling, R30-00

DU TOIT, AB (red.) Handleiding by NT, deel 1,2,5: die groen reeks, R70-00 elk

DUVENHAGE, SCW. Die Dekor van die NT, R50-00

DE WITT, AG. Loof die Here: Perspektiewe op die Psalms, x3 dele, R150-00

DU PLESSIS, LJ. Inleiding tot die algemene regsleer en jurisprudensie, R30-00

DU PLESSIS, SJ. Jesus en die Kanon van die Ou Testament, R40-00

DU TOIT, S. Openbaringsgeskiedenis van die OT, R30

d’ASSONVILLE EN FLOOR BOEKE:

Floor, L. Die Evangelie van die Koninkryk, R20-00

_________ Die Heilige Doop in die NT, R30-00

_________ Hy wat met die Heilige Gees Doop, R40-00

_________ Persone rondom Paulus, R20-00

d’Assonville, V.E.  Kerkgeskiedenis, R20-00

__________________, Bakens vir die Kerkgeskiedenis, R40-00

__________________, Oorsig oor die Nuwe Testament, R20-00

__________________, Totius – profeet van die Mooirivier, 30-00

__________________, Die dwaasheid om te preek, R20-00

___________________ Bakens vir die Kerkgeskiedenis, R40-00

___________________ Sy koms voor Middernag, R30-00

____________________, Oorsig oor die NT, R20-00

____________________, Die boek Openbaring, R40-00

DUVENHAGE, B. Tel die sterre – bybelse dagboek oor die christelike geloofswaarhede, R50-00

DU PLOOY, J. & VERGEER, W. Dagboeke van Dirk Postma. R100-00 

ERASMUS, J. Skrifgesag: Manuskripte en Bybelvertaling, 2 dele, R100-00

FENCHAM, FC. Die geskiedenis van Israel, R40-00

FLOOR, L. Persone rondom Paulus. R30-00

FLOOR, L. Jakobus kommentaar, R50-00

Godsdienste van die Wêreld, R100-00

GROENEWALD, EP. In gelykenisse het Hy geleer, R30-00

___________________ Die Vaste Steunpunt, bespreking van aktuele sake, R30-00

HELBERG, JL. Openbaringsgeskiedenis van die OT, R30-00

HELBERG, JL. Die Here regeer: Openbaringslyn in die OT, R50

JOHAN HEYNS BOEKE:

Die nuwe mens onderweg- oor die tien gebooie, R50-00

Lewende Christendom: Teologie van Gehoorsaamheid, R50-00

Teologie in Krisis, R50-00

Brug tussen God en Mens, R50-00

Etiek van die Liefde, R50-00

JONKER, Willie D. Die Gees van Christus, R50

KORAALBOEK vir Psalms en Gesange (1972), R100

Kempff, D. Gee dit deur – pastorale briewe, R20-00

Konig, Adrio. Jesus Christus, die Eschatos (eskatologie, die leer van die einde) , R70-00

KROEZE, JH. Koning Hiskia, R30

KATEGISMUSPREKE, 52 PREKE deur GKSA predikante, R40-00

KEMPFF, Die skeppingsleer van Karl Barth, R40-00

KORAALBOEK vir Psalms en Gesange (begeleiersboek, 1982-uitgawe), R150-00

KROEZE, JH & GROENEWALD, EP, HANDBOEK BYBELSE GESKIEDENIS: OT & NT, 2 volumes, R150-00

KRUGER, LS, SPOELSTRA, B. en andere, Handleiding by die Kerkorde, R50-00

____________, Waarom is u lid van die GKSA?, R50-00

____________, Verkondig die Woord: preekbundel, R30-00

KESTELL, JD. Uitgevryfde Koringkorrels: oordenkings vir die jaar, R30-00

KONIG, A. Heil en Heilsweg, R30-00

KRUGER, LS. Waarom is u lid van die Gereformeerde Kerk, R30-00

LE ROUX, J. Ons glo: Bybelstudie – NGB, R30-00

Lohse, E. Die Openbaring van Johannes, R40-00

LEER MY, HEER: Uit die Skatkis van die Psalms CD opnames van ‘n verskeidenheid van Psalms, R50-00

Muller, J.J. Christelike Sektewese, R30-00

DR. WILLIE MARAIS BOEKE: 

Aktuele Sake, R50-00

Leierskap, R30-00

Onder ewige vleuels: dagboek oor Tien Gebooie, R70-00

Wonder en Wetenskap, R30-00

Wonder van Wedergeboorte, R50-00

MARAIS, Willie, Die kinderdoop en besprinkeling, ja of nee, R50-00

MULLER, Jac J. Verklaring op sewe briewe van Paulus, R40-00

PONT, AD. Kerkgeskiedenis, R50-00

PONT, AD. Die Historiese Agtergronde van ons Kerklike Reg, R70-00

POSTMA, F. Paulus: ‘n Geroepe Apostel van Jesus Christus (1949 hardeband uitgawe). R70-00

ROSSOUW, HW. Klaarheid en Interpretasie: enkele probleem historiese gesigspunte in verband met die duidelikheid van die Heilige Skrif, R50-00

SCHOLTZ, GD. Die geskiedenis van die Nederduitse Hervormde of Gereformeerde Kerke, R50-00

SPOELSTRA, B. Die Doppers in SA, 1760-1899. R70-00

STOKER, HG. Oorsprong en Rigting (bundel lesings en artikels), 2 dele, R200-00

Slegs los dele beskikbaar, nie volledige stel nie.

THERON, PF. (red.). Koninkryk, kerk en kosmos: Huldigingsbundel ter ere van Prof. Willie D, Jonker. R50-00

VAN DER VYVER, GCP. Professor Dirk Postma 1818-1890, R70-00

VAN ROOYEN, EE. Die tien gebooie – populêre verklaring en toepassing aan die hand van die HK, R50-00

VAN DER WALT, SJ. Die Vaste Fondament: HK oordenkings, R40-00

J Hermine van Wyk (vertaler), ‘n Afrikaanse Samevattende Vertaling van THE INSTITUTES OF BIBLICAL LAW, 275 A4 bladsye fotostate en ring bind (kontak my direk vir bestellings en prys)

VILJOEN, Dirk. Hoe lief het ek U wet: bybel korrrespondensie kursus oor die Tien Gebooie, R70-00

VAN WYK DE VRIES, KS. Die leer van die Kerk: handboek vir gebruik by die kategetiese onderrig, R20-00

Van Staden, A.J. Die Jehova getuies weerlê, R30-00

Van Wyk, J.H. Etiek in Eenvoud: gesprekke oor morele vraagstukke, R40-00

Van Zijl, T.L. Die Openbaring van Jesus Christus aan Johannes, R50-00

Verhoef, P.A. Israel in die Krisis (toekomsverwagting oor Israel), R40-00

VENSTER OP DIE GESIN: openhartige gesprekke met ouers, kinders en familie, R30-00

VERHOEF, PA. Sê my dominee: vrae en antwoorde oor die geloofslewe, R30-00

ENGELSE BOEKE (ouer voorraad)

____________, The Christian Councelor’s casebook (1974 edition), R70-00

____________, Competent to Council (1970 edition), R100-00

BRIDGE, W. A lifting up for the Downcast, R50-00

Bauman & Hall, David (ed.), God and Politics, R70-00

BRATT, JD. Dutch Calvinism in Modern America, R70-00

COOPER, John W. Panentheism: the other God of the Philosophers, R150-00

DE MAR, Gary. The Reduction of Christianity: a biblical response to Dave Hunt, R100-00

DOOYEWEERD, H. In the Twilight of Western Thought, R50-00

ENGELSMA, DJ. Better to Marry: 1 Cor 6 and 7, R70-00

FABER, J. Essays in Reformed Doctrine. R120-00

FRANCE, RT. Matthew: evangelist and teacher, R120-00

HALL, B. Humanists and Protestants: 1500-1900, R120-00

HAMMOND, P. Biblical Principles for Africa, R40-00

HOLMERS, AF. All Truth is God’s Truth, R70-00

HISLOP, A. The Two Babylons or Papal Worship, R150

KELLY, MW. The Impulse of Power: Formative Ideas of Western Civilization, R100-00

LADD, George E. The Presence of the Future, R100-00

LINDSELL, Harold, The Bible in the Balance, R80

LOCKERBIE, DB. A Passion for Learning: History of Christian Thought on Education, R150-00

MURRAY, I. The Puritan Hope: revival and interpretation of prophecy,  R70-00

MCCRIE, Thomas. Story of the Scottish Church, from the Reformation to the Disruption, R250-00

POLLOCK, J. Whitefield the evangelist, a biography, R80-00

RICHARDS, L. Every Name of God in the Bible, R100

ROBINSON, JAT. Redating the New Testament, R50-00

SEVENTH-DAY ADVENTISTS ANSWER Question on Doctrine, R100-00

SCHWERTLEY, B. The Regulative Principle of Worship and Christmas, R70-00F

STONEHOUSE, Ned. J Gresham Machen: a biography, R150-00

WORRAL, BG. The Making of the Modern Church: Christianity in England since 1800, R70-00

WRAY, DE. Biblical Church Discipline (booklet), R20

ESKATOLOGIE/EINDTYD BOEKE:

BARNARD, A. 100 vrae oor die eindtyd, R100

d’Assonville, V.E. Die Koms van Christus en die Antichris, R50-00

Konig, Adrio. Jesus Christus, die Eschatos (eskatologie, die leer van die einde) , R70-00

Lohse, E. Die Openbaring van Johannes, R40-00

Verhoef, P.A. Israel in die Krisis (toekomsverwagting oor Israel), R40-00

TALE EN KOMMENTARE

SIKKEL, JC. Boek van Geboorten: verklaring van de Boek Genesis, R50-00

GREIJDANUS, S. Commentaar of het NT: Lucas, deel 1 en 2 (1228bl, een van die beste kommentare op Lukas), R100-00

GROSHEIDE, FW. Commentaar op het NT: Handelingen deel 1 en 2, R100-00

NG TEOLOE-DOGMATIEK REEKSE

a) Wegwysers in die Dogmatiek, 5 dele (R50-00 per boek):

deel 1: Die Lewende God (JJF Durand)

deel 2: Christus, die Middelaar (WD Jonker)

deel 3: Die Sonde (JJF Durand)

deel 4: Die Gees van Christus (WD Jonker)

deel 5: Skepping, mens, voorsienigheid (JJF Durand)

[Spesiale aanbieding vir 5 dele: R150-00]

Gelowig Nagedink-reeks (R50-00 per boek):

deel 1: Hier is Ek! -oor God (A. Konig)

deel 2: Jesus die Laaste – oor die einde (A. Konig)

deel 3: Hy kan weer en meer – oor die skepping (A. Konig)

[Spesiale aanbieding: R100 vir 3 dele saam]

Original languages Study Tools:

(sommige reeds verkoop, doen eers navraag….)

Baumgartner Hebrew Lexicon & Supplementen, R100-00

Davidson’s Analytical Hebrew & Chaldee Lexicon, R100-00

Hebrew-Greek Key Word Study Bible (NIV), R80-00

KOHLENBERGER, JR. The Interlinear NIV Hebrew-English Old Testament, R250-00

Wenham’s Elements of NT Greek, R30-00

Thayer’s Lexicon of the NT, R100-00

Bauer-Arndt- Gingrich Greek-English Lexicon of NT and early Christian literature, 2 volumes, R200-00

Moulton and Geden’s Concordance to the Greek Testament, R250-00

New Testament in 26 Translations, R80-00

NEDERLANDS

ALGRA, H. Het wonder van de 19de eeu: van vrije kerken en kleine luyden (kerklike reformasie in Nederland, Skotland, Suid-Afrika, Amerika), R50-00

BAKHUIZEN VAN DEN BRINK, JN. De Nederlandsche Belijdenisgeschriften: vergelijkende teksten (Latyn, Frans, Nederlands), R100-00 (beskadig, los rugkant maar nog duidelik leesbaar)

______________________________, Documenta Reformatoria: teksten uit die geschiedenis van kerk en theologie in die Nederlands sedert die Hervorming, x2 dele (507 + 496bl.), R300-00

BAVINCK, H. Magnalia Dei: onderwijsing in die christelijke religie naar die gereformeerde belijdenis (verkorte weergawe van die x4 dele: Gereformeerde Dogmatiek), R70-00

_____________, Handleiding bij het Onderwijs in de Christelijke Godsdienst (verwerking van Dogmatiek vir onderwysers), R50-00

GISPEN, WH. Scepping en paradijs – verklarings van Gen. 1-3, R50-00

PUCHINGER, G. (red.), Ontmoetingen met K. Schilder, R120-00

VELEMA, WH. Wet en Evangelie, R50-00

VAN’T SPIJKER, W (red.). Bij Brood en Beker: Leer en gebruik van het Heilige Avondmaal in het NT en in de geschiedenis van de Westerse Kerk. R300-00

BELYDENISSKRIFTE KOMMENTARE IN Nederlands:

a) NGB

FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis, R70-00

VENEMA, FF. Wat is een Christen nodig te geloven. R70-00
(al die boeke saam, 8 boeke: R300-00)

b) Heidelbergse Kategismus

DEDDENS, K. D. Dit is u Leven: 54 Catechismuspreken. R80-00

FEENSTRA, JG. Het Eigendom des Heren: Korte Verklaring van de HK. R50-00

VAN DER WALT, SJ. Die Vaste Fondament: Oordenkings op die HK (Afrikaans). R50-00

VELDKAMP, H. Zondagkinderen: kanttekeningen bij de HK (1 volume uitgawe). R80-00

WIELENGA, B. Onze Catechismus, 2 delen. R80-00

(al die boeke saam, 6 boeke: R300-00)

c) Dordtse Leerregels

FEENSTRA, JG. De Dordtse Leerregelen. R50-00 (nuwer uitgawe, R70-00).

[Spesiale aanbieding: al hierdie kommentare saam, : 15 boeke: R500-00]

B. WIELENGA FORMULIERE STUDIE STEL

Ons Doopsformulier (318bl), R80-00

Ons Avondmaalsformulier (451bl), R80-00

Ons Huwelijksformulier (352bl.), R80-00

[Spesiale aanbieding, x 3 boeke: R200-00]

Ander Nederlandse boeke:

AALDERS, G. Het Verbond Gods: Een hoofdstuk uit de geschiedenis der Openbaring. R50-00

BAVINCK, H. _____________ Magnalia Dei: Onderwijsing in de Christelijke Religie naar Gereformeerde Belijdenis. R70-00

_____________ Handleiding bij het Onderwijs in den Christelijke Godsdienst. R50-00

(Hierdie twee boeke is verkorte weergawe van Bavinck se magistrale werk: Gereformeerde Dogmatiek, 4 dele.  Dit is albeie goeie inleidende werke)

_______________ Het Christelijke Huisgezin. R50-00

DIJK, K. De dienst der kerk. R50-00

DOUMA, J. Algemene Genade: uiteensetting, vergelijking en beoordeling van de opvattingen van A. Kuyper, K. Schilder en J. Calvijn over ‘algemene genade’. R70-00

GISPEN, WH. Schepping en Paradijs: Verklaring van Genesis 1-3, R50-00

GROSHEIDE, FW (red.), Christelijke Encyclopedia, volledige 6 dele, R300-00 (Nederlandse stel)

RIDDERBOS, H. De Komst van het Koninkrijk, R60-00

_______________ Paulus: Ontwerp van zijn Theologie. R60-00

(2 boeke saam: R100-00)

SMILDE, E. Een Eeuw van Strijd over Verbond en Doop. R70-00

VELEMA, WH. Wet en Evangelie. R70-00

ALGRA, H. Het wonder van die 19de eeu, R50-00

_____________________ Magnalia Dei: Onderwijzing in de Christelijke Religie naar Gereformeerde Belijdenis, R50-00

___________________ Handleiding bij het Onderwijs in de Christelijke Godsdienst, R50-00

(albei hierdie laaste 2 werke van Bavinck is korter opsommings of samevatting van sy 4 delige werk: Gereformeerde Dogmatiek)

DE GRAAF, SG. Verbondsgeschiedenis, 2 dele, R80-00

DIJK, K. Korte Dogmatiek, R20-00

DIJK, K. De dienst der prediking, R40-00

EXALTO, K. Enigste Troos, inleiding tot de heidelbergse catechismus, R30-00

__________(red.) Reformatorische Stemmen: verleden en heden, R40-00

FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis (NGB), R50-00

FRANCKE, Joh. Veel vragen … een antwoord: keur van onderwerpen (oor, van en vanuit die Skrif beantwoord), R70-00

GEESINK, WA. Gereformeerde Ethiek, x2 dele, R80-00

GROSHEIDE, FW. (red.) Korte Christelijke Encyclopedia, R70-00

HAMERSMA, T. De Catechismus in 52 predikasies, R30-00

JANSEN, Joh. Korte Verklaring van de Kerkordening, R40-00

KUYPER, A. E Voto Dordaceno: toelichting op den Heidelbergschen Catechismus, 4 dele, R150-00

_____________Uit het Woord: Stichtlelijke Bijbelstudies, x6 dele, R100-00

____________ Het werk van den Heiligen Geest, R80-00

____________ De Voleinding, 4 dele, R100-00 (paar bladsye geskeur)

RIDDERBOS, Herman. Komst van het Koninkrijk, R50-00

______________________ Het Woord, het Rijk en onze verlegenheid, R50-00

SCHILDER, K. De Openbaring van Johannes en het Sociale Leven, R50-00

______________ Christus en Cultuur, R40-00

VAN’T SPIJKER, W. e.a. (red.). Bij Brood en Beker: Leer en gebruik van de heilig avondmaal in het Nieuwe Testament en de geschiedenis van de westerse kerk, R200-00

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: