HET CHRISTUS DIE JOODSE VOLK OPSIGSELF VERWERP TEN GUNSTE VAN DIE KERK VOLGENS MATTEUS 21:43?

HET CHRISTUS DIE JOODSE VOLK OPSIGSELF VERWERP TEN GUNSTE VAN DIE KERK VOLGENS MATTEUS 21:43?

Om die vraag te beantwoord, wat ons hopelik ook sal help om ‘n regte bybelse siening van die verhouding ‘kerk en volk’ te hê (soos o.a. ook geleer deur prof. WJ Snyman, prof. JC Coetzee van die GKSA, sien hier onder), ook vir ons tye, kom ons luister na prof. Jacob van Bruggen, emeritus NT professor van die Gereformeerde Kerken Vrijgemaakt [GKN(v)] se verklaring van Matteus 21:43 (kursiewe beklemtonings en opskrifte bygevoeg): 

The Jewish leaders rejects the Kingdom of God in Jesus Christ

“In this discussion with the leaders, the recollection of John’s preaching about the kingdom of God was clearly evident (21:25, 31-32). If they now kill Jesus, they will forfeit the promise of  John. That prophet had urged his listeners to bring forth fruits appropriate to the coming kingdom (poiein karponin 3:8,10). Verse 21:43 is connected to the appeal of the Baptizer. The leaders reject Jesus, even now that the disobedient children (prostitutes and tax collectors) repent and come to him (21:32). They do not produce the fruits suitable to the time. That is why they will not share in the coming kingdom of God. It will be given to others who will go in before them (21:31b) 

The meaning of the word ‘people’ in relation to the Jewish nation

The kingdom will be given to a people that produces its fruits. Is it not striking that Jesus is speaking about a ‘people’? Does this mean that the kingdom will also be taken away from a people? And does this then imply the rejection of the Jewish people in favour of the new people of God of Jews and Gentiles?

The context does not permit that implication, for it speaks about a contrast within the Jewish people, between the leaders and the crowds (21:26, 46), and between the unwilling son and the one who repents (21:31-32). If the rejection of the Jewish people had been implicitly intended, the passage should also have spoken about a giving to the nations. However, Jesus does not place one nation over against another, but compares two kinds of people

How should the dividing line among Israel and all nations then be understood?

On one side there is the Jewish people with the leaders that will kill Jesus. On the other side, within that people, there is a people that produces the fruits of the kingdom. The latter people will inherit (5:50). A dividing line runs through Israel. The people that follow these leaders will perish but the people that follow Jesus will be saved. There are two peoples in Israel (cf. Rom. 9). 

Who then were and are the true Israel according to Jesus, and how is that determined?

When Jesus nonetheless uses the word people for this segment of the Jewish people, this indicates how the real right of the people rest with the Israel that follows him who was rejected. That is not a rest but the real people. For the people of God is not constituted through natural descent but is identified with a qualification (those who produce the fruits of the kingdom, namely repentance and faith). Jesus’ words do not indicate an anti-Jewish thought, but they do indicate that Jews are not saved through their nationality but through faith in Abraham’s son (1:1). 

How is Jesus words here connected to John the Baptist?

Jesus’ expression is closely connected to John the Baptist. He had also warned against people who relied upon Abraham as their father. God can raise up children for Abraham from stones (3:9). This is apparent also when unwilling fellow citizens (tax collectors and prostitutes) become a believing people of Jesus. 

The original Dutch commentary on this verse by dr. van Bruggen:

Het rijk zal ten deel vallen “aan een volk, dat er de vruchten van draagt”. Is het niet opvallend, dat Jezus hier spreekt over ‘een volk’? Betekent dit, dat het rijk ook ‘van een volk’ wordt weggenomen’? En impliceert dit dan de verwerping van het Joodse volk ten gunste van het nieuwe volk Gods uit Jood en heiden (Meyer, Zahn, Sand, Gnilka)?

Hiertegen verzet zich de context, waarin het juist gaat over een tegenstelling binnen het Joodse volk, tussen de leiders en de scharen (21, 26.46), tussen de onwillige zoon en de boetvaardige (21, 31-32).

Wanneer een verwerping van het Joodse volk impliciet was bedoeld, zou ook gesproken moeten zijn over het geven ‘aan de volken’. In de formulering door Jezus wordt echter niet de éne natie tegenover een andere gesteld, maar er worden twee soorten volk vergeleken.

Enerzijds is er het Joodse volk met leiders die Jezus gaan doden.

Anderzijds is er binnen dat volk ‘een volk’ dat de vruchten draagt van het rijk. Dát volk zal erven (5,5).

Er loopt een scheidslijn door Israël (Mussner, Weren). Het volk dat deze leiders volgt zal omkomen, maar het volk dat Jezus volgt, wordt behouden (zo ook Snodgrass). Twee volken zijn er in Israël (verg. Rom.9).

De spreekwijze van Jezus sluit ook op dit punt nauw aan bij Johannes de Doper. Ook hij had al gewaarschuwd voor mensen die zich beriepen op hun afkomst van Abraham: God kan zich Abrahams kinderen uit stenen verwekken (3,9). Dit blijkt ook wanneer onwillige volksgenoten (tollenaren en hoeren) een gelovig volk van Jezus worden.

Wanneer Jezus voor dit deel van het Joodse volk, toch het woord volk gebruikt, wijst dit aan hoe de werkelijke volksrechten berusten bij het Israël dat de verworpene volgt.

Dat is geen restant, maar het werkelijke volk.

Het volk van God wordt immers niet geconstitueerd door natuurlijke afstamming, maar het wordt gekwalificeerd aangeduid (‘allen die de vruchten van het rijk dragen’: boete en geloof). Jezus’ woorden staan hier niet in het teken van anti-Joods denken, waarbij de heidenen het Joodse volk verdringen (Flusser, Hubaut), maar zij geven wél te kennen, dat Joden niet door hun nationaliteit, maar door het geloof in Abrahams zoon (1,1) behouden worden

My opmerking – slc: Inderdaad, amen, en so geld dit vir elke volk aan wie die Evangelie met ‘n oproep tot beloof en bekering gebring word, met die troos dat in die uitverkorenes word elke volk gered (nie elkeen kop-vir-kop nie), tot lof van God. Die genade vernietig nie die natuurlike nie, maar red en heilig dit vir die diens aan die Here (Bavinck).

Die ‘onderskeid’ tussen volke wat weggeval het in die NT bedeling, is:
a) die Openbaring van ‘wet en evangelie’ wat eers nie aan alle volke in OT bedeling bekendgemaak is nie (wel aan sekere individue), maar in Christus nou aan almal moet gaan deur die verkondiging van die Woord, beide wet en evangelie (Matt. 28:18-20), asook

  1. b) die unieke eenmalige OT bedeling en seremoniële skeidingsmure (Ef. 2:11,12; Gal. 3:28) van die OT bedeling waardeur die Joodse volk afgesonder is en alleen toegang as volk gehad het (Rom. 3:1,2), maar nou is dit vervul in Christus en verby (Hebreërboek).

    Die ontstaan en bestaan van volke, tale, kulture, ens. in God se opdrag en voorsienigheid is nie deur die koms van Christus vernietig nie, of los nie op in die sigbare kerk van Christus nie, soos dr. van Bruggen se eksegese hierbo ook na wys met die Joodse volk as voorbeeld, die kerk van Christus bestaan nou uit sy uitverkorenes uit en onder alle volke, stamme, tale en nasies (sien ook Deut. 32:8; Matt. 28:19; Op. 5:9).  

    So bely ons dan die waarheid van Matt. 21:43 en dr. van Bruggen se verklaring daarvan, in DL V1:9; 2:5; 2:8; 3/4.7

    “Die Sinode verwerp die dwaling van hulle wat leer: Dit is nie enkel en alleen die welbehae van God wat die oorsaak is waarom Hy die evangelie eerder na die een as na die ander volk stuur nie. Dit gebeur omdat die een volk beter en waardiger is as die ander aan wie die evangelie nie meegedeel word nie.

Die Sinode leer: Dit ontken Moses as hy die Israelitiese volk soos volg toespreek: Kyk, aan die HERE jou God behoort die hemel, ook die hoogste hemel, die aarde en alles wat daarin is. Maar net aan jou vaders het die HERE ’n welgevalle gehad om hulle lief te hê, en Hy het julle, hulle nageslag ná hulle, uit al die volke uitverkies, soos dit vandag is (Deut 10:14,15). En Christus het gesê: Wee jou, Gorasin, wee jou, Betsaida! want as in Tirus en Sidon die kragtige dade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle hul lankal in sak en as bekeer het (Matt 11:21).” – DL V1.9

5. Verder is dit die belofte van die evangelie dat elkeen wat in die gekruisigde Christus glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. Hierdie belofte moet aan alle volke en mense, aan wie God na sy welbehae die evangelie stuur, sonder enige onderskeid verkondig en bekend gestel word, met die eis tot bekering en geloof. – DL 2.5

  1. Dit was immers die volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God die Vader, dat die lewendmakende en saligmakende krag van die uiters kosbare dood van sy Seun al die uitverkorenes tot voordeel sal strek. So het God slegs aan die uitverkorenes die regverdigende geloof geskenk om hulle daardeur onfeilbaar salig te maak. Dit wil sê: Dit was die wil van God dat Christus deur die bloed van die kruis – waarmee Hy die nuwe verbond bevestig het – uit elke volk, stam, geslag en taal húlle en hulle alleen kragdadiglik sal verlos, wat van ewigheid af tot die saligheid uitverkies en deur die Vader aan Hom gegee is. Ook was dit die wil van God dat Christus aan hulle die geloof sal gee wat Hy, soos ook die ander saligmakende gawes van die Heilige Gees, deur sy dood vir hulle verwerf het. Verder, dat Hy hulle van al hulle sondes – sowel die erfsonde as die daadsonde wat ná en vóór die geloof begaan is – deur sy bloed sal reinig. Ten slotte, dat Hy hulle tot die einde toe getrou sal bewaar, en uiteindelik sonder enige vlek of rimpel in heerlikheid by Hom sal neem. – DL 2.8
  2. Hierdie verborgenheid van sy wil het God in die Ou Testament aan min mense bekend gemaak, maar in die Nuwe Testament, waar die onderskeid tussen die volke nou weggeneem is, het Hy dit aan meer mense geopenbaar. Die oorsaak waarom hierdie bedeling so verskillend is, moet nie aan die waardigheid van die een volk bo die ander of aan die beter gebruik van die lig van die natuur toegeskryf word nie, maar aan die volledig vrye welbehae en onverdiende liefde van God. Daarom moet hulle wat sonder en teen enige verdienste so ’n groot genade deelagtig word, dit met ’n nederige en dankbare hart erken. Die ander wat hierdie genade nie ontvang nie, moet saam met die apostel die strengheid en regverdigheid van die oordele van God aanbid sonder om dit met nuuskierigheid te ondersoek.

_______________________________________________

Bronne: Van Bruggen, J. Matteus: het evangelie voor Israel (CNT serie, Kampen: Kok, 1994), p. 386-387.

Sien hierdie baie belangrike studie oor die regte verhouding tussen ‘volk en Godsvolk’ in NT tye: 

Titel: Volk en Godsvolk in die Nuwe Testament – ‘n Eksegetiese Studie (Th. D. – PU vir CHO)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: