DIRK POSTMA OOR DIE TROOS VAN DIE GENADEVERBOND BY DIE AFSTERWE VAN ‘N VERBONDSKIND In die ondergenoemde preek kom Dirk Postma se verbondsbeskouing vanuit die Skrif na vore, in die eerste deel gee hy 'n leerstellige uiteensetting daarvan, en dan die praktiese toepassing van die troos wat daaruit volg, vir ons en ons kinders. Hier... Continue Reading →
IS GENESIS 22:18 ‘N VASTE VERSEKERING EN BELOFTE VAN GOD (OAV), OF ‘N WENS VAN DIE VOLKE (BDV)?
IS GENESIS 22:18 'N VASTE VERSEKERING EN BELOFTE VAN GOD (OAV), OF 'N WENS VAN DIE VOLKE (BDV)? Statenvertaling (1637): En in uw zaad zullen gezegend worden alle volken der aarde, naardien gij Mijn stem gehoorzaam geweest zijt. (Gen. 22:18) OAV (1933/53-vertaling): “En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word,... Continue Reading →
Die WESE van beide die ou(er) verbond (OT) en die nuwe(r) verbond in Christus (NT): God Homself!
Die WESE van beide die ou(er) verbond (OT) met Abraham, was en is soos dit is met die vervulling en bevestiging van daardie selfde verbond in die nuwe(r) verbond in Christus (NT): GOD HOMSELF!deur dr. J. Ridderbos* Die toesegging van die ryk nageslag om uit Abraham gebore te word, word gevolg deur die belofte van... Continue Reading →
Die Gereformeerde Verbondsleer van Uitverkiesing en Verbond by Totius
Die Verbondsleer gehandhaaf teenoor die individualistiese Metodisme deur Totius "Dat hierdie indeling van die gemeente nou volgens die geloof van die mens en nie volgens die belofte van God in die genadeverbond nie, volgens die wisselvalligheid van die menslike glo of nie glo nie en nie volgens die vastigheid van wat God doen nie, onbybels... Continue Reading →