AFRIKAANS AMPTELIK 100… OM SAAM ALLE VOLKE EN TALE IN DIENS VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS TE STAAN “En Pilatus het ook ’n opskrif geskrywe en dit op die kruis gesit; en daar was geskrywe: JESUS, DIE NASARÉNER, DIE KONING VAN DIE JODE. Hierdie opskrif dan het baie van die Jode gelees, omdat die plek... Continue Reading →
Twee kosbare bronne oor die Bybel in Afrikaans
Twee kosbare bronne oor die Bybel in Afrikaans Die adviseurs van die Afrikaanse Bybelvertaling in 1933 in Bloemfontein. Boonste ry: di. J.P.H. Steyn, C.F. Kies, G.D. Malan, W.J.W. Naudé, A.S.E. Yssel, W. de Vos. Middel: Di. C.W.M. du Toit, H.J. Otto, proff. J.A. du Plessis, C.J.H. de Wet, dr. H.D. van Broekhuizen, di. Dirk Postma, P.J.J.... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Enkele letters en woorde maak saak in vertalings (Deut. 6:4,5)
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Waarom die 'en/daarom' (Deut. 6:4,5) uitlaat as dit 'n 'direkte bronteksgeoriënteerde' vertaling is? "4 Hoor, Israël, de HEERE onze God is een enig HEERE. 5 Zo (Hebreeuse voegwoord: וְ ve) zult gij den HEERE uw God liefhebben, met uw ganse hart en met uw ganse ziel en met al uw vermogen."... Continue Reading →
DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’
DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’ EN MY EIETYDSE VERTALING DAARVAN 1953 vertaling: 'En hulle het ook die klein kindertjies na Hom gebring, sodat Hy hulle kon aanraak; en toe die dissipels dit sien, het hulle hul bestraf.' 1983 vertaling: 'Die mense het ook kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak.... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Wat was die ‘Ou Testamentiese wêreldbeeld’?
DIREKTE VERTALING (2020 VERTALING): WAT WAS DIE OU TESTAMENTIESE WERELDBEELD? Uit: Die Bybel, 2020 vertaling met hoofletters, p. 384. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. " 'n Lewens- en wêreldbeskouing is “die geheel van antwoorde op fundamentele vrae aangaande God (of wie of wat ook al afvallig in die plek van God gestel word), mens en wêreld en hul onderlinge... Continue Reading →
Bronne oor ‘n Gereformeerde presupposionele Goddelike bewaring van die Woord vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek
Bronne oor 'n Gereformeerde presupposionele vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek “Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat ek julle beveel. ... Want ek betuig aan elkeen wat die... Continue Reading →
TOTIUS: Die grondteks van die NT & Van ‘n “Afrikaanse Statevertaling” na ‘n “Uit die Oorspronklike Tale” Afrikaanse vertaling
TOTIUS: DIE GRONDTEKS VAN DIE NT & VAN 'N "AFRIKAANSE STATEVERTALING" NA 'N "UIT DIE OORSPRONKLIKE TALE" VERTALING Inleiding In 'n vorige artikel het ek verwys na die Nederlandse Statevertaling (1637) en die OAV (1933/53) wat voor in die onderskeie vertalings verklaar dat dit "oorgesit (is) uit die Oorspronklike Tale", juis omdat daar baiemaal misverstand... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-VERTALING): Gaan die Direkte Vertaling babelse verwarring veroorsaak?
DIE DIREKTE VERTALING GAAN DIE 2020 VERTALING BABELSE VERWARRING VEROORSAAK? “En hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.” (Hand. 17:11)Prof. Gerrit Smit (APK), een van die vertalers van die Direkte Vertaling (DV), het 'n artikel... Continue Reading →
Die “Christusloosheid” van die Psalms in die “Direkte Vertaling” se “Inleiding op die Psalms”
Die "Christusloosheid" van die Psalms in die "Direkte Vertaling" se "Inleiding op die Psalms" Lees: Lukas 24:13-53 (veral verse 25-27, 32,44-45) Ek verwys u hier onder na: 1) Die 'Inleiding" op die Psalms soos dit verskyn in die beplande nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (verskyn einde van die jaar, DV), wat genoem word die "Direkte Vertaling" (DV),... Continue Reading →
Leer Op. 22:14 (OAV) redding deur werke/wetsonderhouding?
Leer Op. 22:14 (OAV) redding deur werke/wetsonderhouding? "Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad." - OAV, 1933/53 vertaling “Geseënd is dié wat hulle klere was, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe... Continue Reading →