HET CHRISTUS DIE JOODSE VOLK OPSIGSELF VERWERP TEN GUNSTE VAN DIE KERK VOLGENS MATTEUS 21:43? Om die vraag te beantwoord, wat ons hopelik ook sal help om 'n regte bybelse siening van die verhouding 'kerk en volk' te hê (soos o.a. ook geleer deur prof. WJ Snyman, prof. JC Coetzee van die GKSA, sien hier... Continue Reading →
DIE GEREFORMEERDE STANDAARDWERK IN AFRIKAANS OOR ‘KERK EN VOLK’ IN DIE LIG VAN DIE HEILIGE SKRIF
DIE GEREFORMEERDE STANDAARDWERK IN AFRIKAANS OOR 'KERK EN VOLK' IN DIE LIG VAN DIE HEILIGE SKRIF Titel: Volk en Godsvolk in die Nuwe Testament - 'n Eksegetiese Studie (Th. D. - PU vir CHO) Skrywer: Johannes Christiaan Coetzee (2 Mei 1936 - 10 Oktober 2002) Promotor: prof. W. J. Snyman (Febr. 1964) Hierdie diepgaande deeglike... Continue Reading →
BAVINCK SE ALLESOMVATTENDE GEREFORMEERD-VERBONDMATIGE SENDINGVISIE: WAARMEE MOET SENDING BEGIN: INDIVIDUE OF VOLKE?
BAVINCK SE ALLESOMVATTENDE GEREFORMEERD-VERBONDMATIGE SENDINGVISIE - MOET SENDING BEGIN MET INDIVIDUE OF VOLKE? - “EN die elf dissipels het na Galiléa gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het. En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel. En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan... Continue Reading →
ONS WARE PROFEET IS NIE ISRAELVISIE VALSE PROFETE NIE, MAAR JESUS CHRISTUS ALLEEN AS DIE FINALE VOLKOME PROFEET
ONS WARE PROFEET IS NIE ISRAELVISIE VALSE PROFETE NIE, MAAR JESUS CHRISTUS ALLEEN AS DIE FINALE VOLKOME PROFEET, WAT ONS BEVEEL: “Gaan dan heen, maak dissipel van al die nasies …” (Matt. 28:18-20) En daarom verwerp alle ware kerke, alle ware geloofsgenote, en ja, ware Afrikaner volksgenote, saam met die Sinode van Dordt, in navolging... Continue Reading →
Erwe vir ons kinders – geskiedenis reeks
Die geskiedkundige reeks: “Erwe vir ons kinders” is ʼn uitbreiding van die werk oor ons vaderlandse geskiedenis wat deur Kraal Uitgewers onderneem word. In hierdie reeks word persoonlikhede uit ons volkslewe van wie sommige hulle reeds as jongmense op 'n besondere wyse onderskei het, gehuldig. Die motivering is hoegenaamd nie dat hulle op hierdie... Continue Reading →
Nuwe en ou dinge – prof. WJ Snyman
Prof. Willie Snyman (professor in NT, Teologiese Skool Potchefstroom, 1946-70, oorlede: 1981-06-06) se boek Nuwe en Ou Dinge, ' n samestelling van artikels en preke uit sy pen, is nou danksy die harde werk van Willem Swanepoel, aanlyn beskikbaar: Nuwe en Ou dinge 'Blaai' gerus deur die inhoudsopgawe om al die relevante onderwerpe te raadpleeg waaroor prof.... Continue Reading →
Nie wêreldkerk of volkskerk nie, maar wel volkerekerk
In die Beeld van 2010.10.07 kom die kwessie van volkskerk en 'n 'Christelike volk' weer na vore, of ten minste die laaste stuiptrekkings daaroor, onder die opskrif 'Ek sien 'n nuwe hemel kom'. Die volledige artikel kan hier gelees word: http://www.beeld.com/In-Diepte/Nuus/Ek-sien-n-nuwe-hemel-kom-20101007 'n Paar dinge het my opgeval waaroor ek 'n paar opmerkings wil maak: Volgens dr.... Continue Reading →
Pro Regno nr.13 Die Kinderseën
PRO REGNO NR.13 - Die Kinderseën https://proregno.files.wordpress.com/2010/08/pr-13-kinderseen.pdf Inhoud 1. Woordoordenking: Hy vermeerder én versorg (Ps.107:38) 2. Die Vrug van die Land, prof. WJ Snyman 3. Geboortebeperking, T. Oldenburger – ‘n Boekbespreking deur Totius “Die Kerk is ook moeder van die gelowiges daarin, dat in haar skoot kindertjies gebore word vir... Continue Reading →
Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA
Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA, dr. Mark Kreitzer: https://proregno.files.wordpress.com/2010/03/apartheid-mr-kreitzer.pdf Ek weet nie of daar iewers 'n 'amptelike definisie' is van 'rassisme' nie, maar soos ek dit nog altyd verstaan het, beteken rassisme dat jy inherent beter en waardiger is as 'n ander mens of volk, bloot a.g.v. jou velkleur (ironies genoeg, het ek iewers... Continue Reading →
AFRIKANER STUDIEBYBEL
Prof. Johan Bosman van die Afrikaanse Protestantse Akademie in Pretoria (http://www.apa.ac.za/), skryf as volg: "Dit is nou al ‘n geruime tyd dat ek besig is met die gedagte van ‘n “AFRIKANER STUDIEBYBEL”. Waaroor gaan die gedagte? Wel ek is van mening dat die Ou StateBybel met sy verklarende aantekeninge, na regte die Afrikaner se historiese volksbybel en studiebybel is.... Continue Reading →