1. LIEFDEVOLLE SKERP PREDIKING, prof. dr. EE van Rooyen* (Bron: Die Tien Gebooie- populêr en prakties-stigtelike verklaring aan die hand van die Heidelbergse Kategismus, Bloemfontein: Sondagskool Depot, 1947: p. 153-155. Beklemtonings bygevoeg) JESUS ROEP ONS OP TOT SKERPE LIEFDEVOLLE WETSPREDIKING Vr. 114 Maar kan diegene wat tot God bekeer is, hierdie gebooie ten volle onderhou?... Continue Reading →
‘Wet en Evangelie in die Koninkryk’ en ander lesings van die Bybelse wêreldbeskouing seminaar aanlyn beskikbaar
'WET EN EVANGELIE IN DIE KONINKRYK VAN GOD' ('n Lewensbeskoulike verklaring vanuit Matteus 5:1-20) EN ANDER LESINGS VAN DIE 2022 BW SEMINAAR https://www.youtube.com/watch?v=NUIGG-CfS4M Al die lesings kan hier gekyk word: Pactum Institute Die volledige program en lesings in geskrewe teks is ook hier beskikbaar: BW seminaar 2022 “Die kerk het die taak en opdrag om... Continue Reading →
BAVINCK OOR DIE CHRISTENDOM EN DIE PROBLEEM VAN OORLOG
BAVINCK OOR DIE CHRISTENDOM EN DIE PROBLEEM VAN OORLOG Inleiding In die lig van die inval van Rusland in die Oekraïne, hoe moet gelowiges, hoe moet die kerk van Christus dink oor die 'probleem van oorlog'? Herman Bavinck het in 1914, na die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog en daarna, die volgende twee artikels (asook... Continue Reading →
25 STELLINGS OOR WET EN EVANGELIE BY PROF. JA HEYNS
25 STELLINGS OOR WET EN EVANGELIE BY PROF. JA HEYNS (Bron: Die Mens Onderweg - oor die Tien Gebooie, Kaapstad: Tafelberg, 1970) "Met die nuwe gebod (van Jesus, Joh. 13:34 - slc) - laat ons dit baie duidelik stel - is die wet nie afgeskaf of gepasseer nie. Trouens, juis omdat die wet vervul is,... Continue Reading →
ANTONIUS MATTHAEUS OOR DIE MOSAIESE STRAFREG VIR VANDAG
ANTONIUS MATTHAEUS OOR DIE MOSAIESE STRAFREG VIR VANDAG Dr. Greg L. Bahnsen is nie net bekend vir sy groot bydrae in die gereformeerde apologetiek nie, maar ook die gereformeerde etiek, nl. Teonomie, 'n reformatoriese oproep dat daar o.a. opnuut ook gekyk word na die algemene beginsels (‘gemene reg’ = ‘general equity’, WCF 19.4; NGB art.... Continue Reading →
GODS WET EN DIE “ANDER” (SONDIGE) WET – ETIEK GAAN UIT VAN DIE KONING!
GODS WET EN DIE "ANDER" (SONDIGE) WET ETIEK GAAN UIT VAN DIE KONING! Wet en evangelie: ons mag nooit die wet van die Wetgewer skei nie Inleiding In aansluiting by die vorige skrywes oor wet en evangelie, sien die volgende artikel oor die onderwerp, deur prof. dr. SP van der Walt hier onder. Dr. van... Continue Reading →
HEF DIE GENADE DIE WET OP? ‘n Verklaring van ‘n paar belangrike tekste oor die verhouding ‘wet en evangelie’
HEF DIE GENADE DIE WET OP? 'n Verklaring van 'n paar belangrike tekste oor die verhouding 'wet en evangelie' deur prof. John Murray Inleiding In aansluiting by die vorige skrywe (Bavinck oor wet en evangelie), sien die volgende Skrifverklarings van prof John Murray, waar hy o.a. die volgende teksgedeeltes aanspreek wat baiemaal verkeerd verstaan, verdraai... Continue Reading →
BAVINCK OOR WET EN EVANGELIE
BAVINCK OOR WET EN EVANGELIE - Christus bevry ons van die vloek van die wet, nie die norm van die wet nie - Inleiding Die oorbeklemtoning of misbruik maak van die wet, eindig in nomisme (wettisisme, legalisme), waar die wet ons red, dus redding deur wetsonderhouding. Die onderbeklemtoning van die wet lei weer tot die... Continue Reading →
BAVINCK OOR MOSES SE WET VIR VANDAG SE KERK EN SAMELEWING
BAVINCK OOR MOSES SE WET VIR VANDAG SE KERK EN SAMELEWING 'n verwerping van beide die 'liberale social gospel' en 'anabaptistiese antinomianisme' Inleiding Herman Bavinck het in 1891 'n lesing gehou oor hoe die Skrif, in die besonder die Mosaiese wet of reg, spreek tot sosiale vraagstukke, kerk en samelewing vraagstukke van sy dag. Hy... Continue Reading →
Theonomic Precedent in the Theology of John Calvin
Theonomic Precedent in the Theology of John Calvin by rev. Christopher B. Strevel An essay in commemoration of Dr. Greg Bahnsen (1947-1995), whose work in theology, philosophy, and apologetics rendered to the Church of Jesus Christ a lasting contribution, offered in humble thanksgiving to Almighty God for the impact of his work upon my own... Continue Reading →