NGB artikel 25 teonomiese hermeneutiek en etiek gehandhaaf teenoor ‘Radical’ Two Kingdoms hermeneutiek en etiek

NGB ARTIKEL 25 TEONOMIESE HERMENEUTIEK EN ETIEK GEHANDHAAF TEENOOR '(RADICAL) TWO KINGDOMS THEOLOGY’ HERMENEUTIEK EN ETIEK “Ons glo dat die seremonies en heenwysings van die Wet met die koms van Christus opgehou het en dat alle voorafskaduwing tot ’n einde gekom het. Die gebruik daarvan moet derhalwe onder die Christene afgeskaf word. Die waarheid en... Continue Reading →

BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890)

BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890) Inleiding Dirk Postma was die eerste leraar van die Gereformeerde Kerke in SA (1859), asook die eerste professor van die Teologiese Skool in Burgersdorp (1869). Die standaardwerk oor Dirk Postma, "Professor Dirk Postma (1818 - 1890)" (deur Dr. G.C.P. van der Vyver, Pro Rege Pers, 1958) is nou ook elektronies... Continue Reading →

Die Gesagskrisis, prof. L. Floor

DIE GESAGSKRISIS deur prof. L. Floor* Die gesagskrisis is met ons, reeds vanaf die sondeval, toe die Satan gevra het, en die mens tragies hartseer gevolg het... het God werklik gesê (Gen. 3:1-5), en sal daar wees tot die laaste dag (2 Tim. 3). Christus het egter gekom om alle gesag te herstel en terug... Continue Reading →

HET DIE VIDA DWALING WORTELS REEDS BEGIN IN DIE VERANDERING VAN DIE GKSA HUWELIKSFORMULIER IN DIE 1970’s?

HET DIE VIDA DWALING WORTELS REEDS BEGIN IN DIE VERANDERING VAN DIE GKSA HUWELIKSFORMULIER IN DIE 1970's? Prof. GPL van der Linde skryf as volg oor die 'jammerlike' verskraling van die huweliksformulier, by sy verklaring van Kerkorde artikel 70, wat handel oor die huwelik (Die Kerkorde - 'n Verklaring van die Gereformeerde Kerkorde, 1983:228-227, beklemtonings... Continue Reading →

LESINGS BESKIKBAAR: ‘In U Lig’ Skrifbeskouing Konferensie, 3 Febr. 2024

LESINGS BESKIKBAAR DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GEREFORMEERDE KERKE Datum: 3 Februarie DV 2024 Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157) Spreker: dr. Christiaan Jooste* (GK Waterberg) https://www.youtube.com/watch?v=aWELPqkFE70 Opening: Lukas 6:45-49, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) Lesing 1: Gereformeerde Skrifbeskouing – Beginselstelling... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑