PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 APRIL 2024

PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 APRIL 2024 

ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope)

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Courier Guy (minimum bedrag: R120 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse. LET WEL: fotos word nie opgedateer nie, so doen eers navraag of boeke nog beskikbaar is. Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.  Fotos en boeke beskikbaar stem nie altyd ooreen nie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boek aankope:

1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 APRIL 2024

Inhoud:

– Bybels

– Calvyn en ander bronne

– Stoker en ander bronne

– Afrikaans algemeen 1-4

– Engelse kommentare

– Engels algemeen 1-3

– Ouer Pro Regno boekelyste

LET WEL: doen navraag oor enige van die boeke hier onder direk per whatsapp (082 770 2669), dan sal ek meer inligting stuur:

BYBELS

VLNR (van links na regs): Verklarende Bybel R250; Engelse KJV bonded leather Bible R300; Hebrew Stuttgartentia R250; OAV HB Bybel R70 (duimindeks, naslaan); OAV sakbybel (duimindeks) R100. 

Spesiale aanbieding: R750-00 as die vyf saamgekoop word.  

CALVYN EN ANDER BRONNE

VLNR: Institusie van Calvyn, een volume uitgawe (Duvenhage) R130; Calvyn vir Vandag oordenkings (FJM Potgieter) R130; Bloedrivier, VE d’Assonville R70; Waarom is jy lidmaat van die Geref. Kerk, LS Kruger R50; Psalms sing van Christus, VE d’Assonville R80

Spesiale aanbieding: R400-00 as die vyf boeke saamgekoop word.  

STOKER EN ANDER BRONNE

VLNR: R200 (Oorsprong en Rigting, 2 dele); Stoker CD met al sy werke elektronies R100; Aspekte van Skrifbeskouing, FW Buytendach R100; Gereformeerde Simboliek, PJS De Klerk R70

Spesiale aanbieding: R400-00 as die vier boeke en X1 CD saamgekoop word.  

AFRIKAANS ALGEMEEN (1)

VLNR: A-Z van Openbaring, J Durand R200; Bybelse Ensiklopedie, Afrikaans, 1 volume, R120; Apokriewe van die OT, Mijnhardt R120;  Skrifgesag, J. Erasmus, R150 (deel 1 en 2)

Spesiale aanbieding: R450-00 as die vyf boeke saamgekoop word. 

AFRIKAANS ALGEMEEN (2)

VLNR: Koraalboek R150; Vrye Guns Alleen, Willie Jonker R120; Quo Vadis, Willie Marais R80; Aktuele Sake, Willie Marais R80; Woord en Wetenskap, Willie Marais R30

Spesiale aanbieding: R380-00 as die vyf boeke saamgekoop word. 

AFRIKAANS ALGEMEEN (3)

VLNR: Handboek: NT, EP Groenewald R90; R50; Johannes evangelie oordenkings , MJ Booyens R60; Briewe van Johannes kommentaar, MJ Booyenss R50; Laat My lammers wei, MJ Booyens, R70

Spesiale aanbieding: R250-00 as die vyf boeke saamgekoop word. 

AFRIKAANS ALGEMEEN (4)

VLNR: Dirk Postma, GCP vd Vyver R90; Dwaasheid om te Preek, VE d’Assonville R40; HK verklaring, Klaas van Wyk de Vries R50; Dogmatiek, JA Heyns R130; Nuwe mens onderweg – tien gebooie verklaring, JA HeynsR50

Spesiale aanbieding: R300 as die vyf boeke saamgekoop word. 

ENGELSE KOMMENTARE

VLNR: John commentary B Lindars, R100; Grosheide Commenary on Galations R130; Philipians commentary by Hendriksen R130; Hendriksen: R130 (Ephesians); More than Conquerers commentary on Revelation, Hendriksen R100

Spesiale aanbieding: R450-00 as die vyf boeke saamgekoop word.  

ENGELS ALGEMEEN (1)

VLNR: Mission Perspectives in the World R250; NT Introduction, Moo, Carson, etc R200; John Knox and Institutes of Calvyn, VE d’Assonville R130; Thy Word is the Truth: Inerrancy and Infallibility, EJ Young R150; Kingdom of the Cults, W Martin R70

Spesiale aanbieding: R650-00 as die vyf boeke saamgekoop word.  

ENGELS ALGEMEEN (2)

VLNR: Refuting Compromise with Evolution, Sarfati R70; The End eschatology, DE Engelsma R130; Scriptularism of Gordon Clark R120; Mere Christianity, CS Lewis R70; Charismatic Chaos, J. MacArthur R60

Spesiale aanbieding: R350-00 as die vyf boeke saamgekoop word.

ENGELS ALGEMEEN (3)

VLNR: Karl Barth’s Dogmatics on the Word of God, 2 vol R200 each; Life of Andrew Murray, J. Du Plessis R150; NT Introduction, Harrison R80; Ancient Israel, De Vaux R70

Spesiale aanbieding: R500-00 as die vyf boeke saamgekoop word.

OU PRO REGNO BOEKLYSTE 

LET WEL, doen a) eers navraag of enige van hierdie ouer boeke nog in voorraad is, en b) wat die nuutste pryse is (pryse verander heeltyd), dankie:

Pro Regno boekverkope lyste 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑