ARTIKELS OOR DIE GK(v) SE BESLUIT OM VROUE TOT DIE BESONDERE AMPTE TOE TE LAAT In aansluiting by my vorige artikel oor die GK(v) wat ook nou VIDA (vrou in die besondere ampte) toegelaat het, in stryd met wat die Woord van die Here leer in 1 Tim.2:11-15, plaas ek verskillende artikels hier wat daarop... Continue Reading →
Nog ‘n gereformeerde kerkverband buig voor die VIDA feministiese tydsgees: GK (Vrijgemaakt)
GEREFORMEERDE KERK IN NEDERLAND - VRIJGEMAAKT AANVAAR VROUE OUDERLINGE EN DIAKENS "3 As iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here Jesus Christus en met die leer wat volgens die godsaligheid is nie ... Onttrek jou aan sulke mense." - 1 Tim.6:3,5 Daar was 'n tyd wat ek gedink het... Continue Reading →
Hoe Christene Christus alleen moet verkondig midde die veelgodedom van die nuwe SA
HOE CHRISTENE CHRISTUS ALLEEN MOET VERKONDIG MIDDE DIE VEELGODEDOM VAN DIE NUWE SA In navolging van die Groot Opdrag (Matt.28:16-20), wys Paulus ons deur die Gees hoe ons as as verkondigers van die Evangelie, dit moet verkondig in die wêreld van afgodery en valse gelowe, ook veral aan die Moslem geloof, wat lyk my saam met die... Continue Reading →
Wil die GKSA ‘n postmoderne kerkverband wees?
WIL DIE GKSA 'N POSTMODERNE KERKVERBAND WEES? "In capitulating to postmodernism, these churchpeople are ending up in the same place as those who capitulated to modernism. They preach an eviscerated Christianity that is incapable of changing lives or saving the lost. Trying to be relevant, they make themselves irrelevant. Trying to get people to come... Continue Reading →
Die SARK verklaring, Benoni, 6-8 Junie 2017
DIE SARK VERKLARING, Benoni, 6-8 Junie 2017 "This Triennial Conference was graced by the presence of the representative of the World Council of Churches (WCC), the Archbishop Emeritus Anders Wejryd from Sweden, President of the WCC for Europe; the Africa President of the WCC, Prof Mary-Anne Plaatjies-Huffel ..." Hierdie SARK konferensie en verklaring is van... Continue Reading →
Die Heilsorde: van begin tot einde – Genade, alles Genade ! (deel 2: Bekering en Regverdiging)
Die Heilsorde - deel 2: Bekering en Regverdiging - deur dr. B. Duvenhage [Bron: Geloofsleer] (Sien deel 1 hier: Heilsorde) DIE BEKERING LEES: Heidelbergse Kategismus, Sondag 33. 1. BEKERING AS 'N DAAD VAN GOD In die Ou Testament word vyf maal en in die Nuwe Testament drie maal gespreek oor die bekering as die werk... Continue Reading →
Die Heilsorde: van begin tot einde – Genade, alles Genade ! (deel 1: Inleiding, Roeping, Wedergeboorte en Geloof)
Die Heilsorde - deel 1: Inleiding, Roeping, Wedergeboorte, Geloof - deur dr. B. Duvenhage [Bron: Geloofsleer] "En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan... Continue Reading →
Hoe moet ons leef in ‘n post-Christelike samelewing ?
HOE MOET ONS LEEF IN 'N POST-CHRISTELIKE SAMELEWING ? In aansluiting by 'n vorige skrywe van prof. B. Floor, Die Koninkryk van God en die aardse ryke, wil ek elke leser sterk aanbeveel om die volgende boekbespreking te volg: Book review: The Benedict Option, Rod Dreher by Douglas Wilson In die bogenoemde artikel van prof.... Continue Reading →
Die prediking van Paulus (Romeine 8:12-14): genade én waarskuwing
DIE PREDIKING VAN PAULUS* DIE GENADE EN WAARSKUWENDE KARAKTER deur dr. Willie Jonker 12 Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie; 13... Continue Reading →
Islam Evangelisasie (14)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (14) by Rev. Martyn McGeown So far in... Continue Reading →