Deel 6: Romeine 1:17 Die ‘NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling’ (afkorting: DV) se vertaling van Rom.1:17 is as volg: “Want daarin word geopenbaar dat God se geregtigheid geheel en al op geloof berus, soos daar geskryf staan: “Wie op grond van geloof geregverdig word, sal leef.” [nota: my opmerkings is gebaseer op die eerste 2014... Continue Reading →
PRCA sprekerstoer (1-4 Junie 2016) lesings beskikbaar
PRCA sprekerstoer (1-4 Junie) lesings Tydens die eerste week in Junie het prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School ons besoek in Pretoria en vir ons 'n paar lesings aangebied oor verskillende onderwerpe by die Afrikaanse Protestantse Akademie en GK Bet-el. Hier is die lesings se... Continue Reading →
PRCA lesings vir Saterdag, 4 Junie 2016: Konferensie oor die Verbond
KONFERENSIE OOR DIE VERBOND “Die Verbond is die wese van die ware godsdiens” – Herman Bavinck U word elkeen hartlik uitgenooi na ons konferensie oor die Verbond: Spreker: prof. Ron Cammenga Prof. Cammenga het sy MTh gedoen oor die verbond. Sien hier onder die inhoudsopgawe, die ‘abstract’ asook 'n resensie artikel oor sy studie. U... Continue Reading →
PRCA lesings vir Donderdag, 2 Junie 2016
PRCA LESINGS: DONDERDAG 2 JUNIE 2016 AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE 14:00-15:30 – Onderskeidende kenmerke van Calvyn se Teologie (Prof. Cammenga) Breek 16:00-17:30 – Die gereformeerde metode en seën van kategismusprediking (Prof. Gritters) GEREFORMEERDE KERK BET-EL 19h00: Opening 19h15: What is the Kingdom? Neo-Calvinism and the Mission of the Church, prof. Barry Gritters 20h00: Bespreking 20h30: Afsluiting... Continue Reading →
PRCA lesings vir Woensdag, 1 Junie 2016
PRCA LESINGS: WOENSDAG 1 JUNIE 2016 AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE 14:00-15:30 – Lesse uit die lewe van Calvyn (Prof. Cammenga) Breek 16:00-17:30 – Die gereformeerde erfenis van Heidelbergse Kategismusprediking (Prof. Gritters) GEREFORMEERDE KERK BET-EL 19h00: Opening 19h15: On the Definition of “Reformed.” What makes a church “Reformed”?, prof. Barry Gritters 20h00: Bespreking 20h30: Afsluiting en koffie !... Continue Reading →
Opmerkings oor die “NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 5: Johannes 3:16)
Deel 5: Johannes 3:16 Die 'NT en Psalms: 'n Direkte Vertaling' (afkorting: DV) se vertaling van Joh.3:16 is as volg: “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe kan hê." [nota: my opmerkings is... Continue Reading →
Islam evangelisasie (2)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (2) by Rev. Martyn McGeown In the last... Continue Reading →
Islam evangelisasie (1)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) 'n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (1) by Rev. Martyn McGeown Because of multiculturalism... Continue Reading →
PRCA sprekerstoer (1-4 Junie): volledige program – APA en GK Bet-el
PRCA sprekerstoer (1-4 Junie) Tydens die eerste week in Junie gaan prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School ons besoek in Pretoria en vir ons die volgende lesings aanbied by die Afrikaanse Protestantse Akademie en GK Bet-el: AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE TEMA: DIE SPORE WAARIN ONS BOU... Continue Reading →
As dit begin drup in die kerk (‘geslag maak nie saak nie’), dan reën dit in die wêreld (‘geen geslag maak saak nie’)
AS DIT BEGIN DRUP IN DIE KERK .... "Janse van Rensburg sê die enigste laagtepunt in sy loopbaan is dat hy nooit daarin kon slaag om die meerderheid mense in die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika te oortuig dat geslag geen rol hoef te speel by die oorweging vir besondere dienste in die kerk nie." -... Continue Reading →