PRCA lesings vir Donderdag, 2 Junie 2016

PRCA LESINGS: DONDERDAG 2 JUNIE 2016

AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE

14:00-15:30 – Onderskeidende kenmerke van Calvyn se Teologie (Prof. Cammenga)

Breek

16:00-17:30 – Die gereformeerde metode en seën van kategismusprediking (Prof. Gritters)

GEREFORMEERDE KERK BET-EL

19h00: Opening

19h15: What is the Kingdom? Neo-Calvinism and the Mission of the Church, prof. Barry Gritters

20h00: Bespreking

20h30: Afsluiting en koffie !

Sien die volledige program en inligting hier: PRCA sprekerstoer

2 thoughts on “PRCA lesings vir Donderdag, 2 Junie 2016

Add yours

  1. More ds. Slabbert,

    Ek sou baie graag die lesings wou bywoon maar dit is nie vir my moontlik. My vrou word Maandag geopereer vir ‘n knieskyfvervanging en ek het nou verantwoordelikhede teenoor haar versorging in die tyd wat voorle.

    Ek besef dit kan ‘n belediging wees toon oor die sprekers as daar maar ‘n klein opkoms is. Die onderwerpe is egter goed gekies en binne my belangstellingsveld.

    Aanvaar asb. my verskoning.

    U het aangebied op ‘n stadium om vir my die e-pos adres te stuur as ek graag die Westminster Belydenis in Afrikaans sou wou lees. Kan u dit asb. vir my stuur as u ‘n tydjie het?

    Groete

    Rico Rogers

    GK Pretoria-Meintjeskop

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: