PRCA sprekerstoer (1-4 Junie 2016) lesings beskikbaar

prca by apa

PRCA sprekerstoer (1-4 Junie) lesings

Tydens die eerste week in Junie het prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School ons besoek in Pretoria en vir ons ‘n paar lesings aangebied oor verskillende onderwerpe by die Afrikaanse Protestantse Akademie en GK Bet-el.

Hier is die lesings se opnames (om af te laai, regs klik op die titel by die aflaai opsie, en dan ‘save as’ of ‘save link as’):

PROF. RON CAMMENGA:

Aflaai: Calvin’s life – prof R Cammenga

1) Lessons from the life of Calvin



Aflaai: Calvin’s theology – prof R. Cammenga

2) Distinctive features of Calvin’s theology


Lectures on the Covenant:


Aflaai: The Covenant God – prof. R. Cammenga

1) ‘Let Us….’: A Covenant God in Himself



Aflaai: Covenant of Grace – prof. R. Cammenga

2) ‘Between Me and Thee’: Covenant and Election



Aflaai: Children in the Covenant – prof. R. Cammenga

3) ‘Thee and Thy Seed’: With Believers and their Children (en die vraag en antwoord sessie)


PROF. BARRY GRITTERS: 


Aflaai: HC preaching – prof. B. Gritters

1) The Reformed Heritage of Heidelberg Catechism Preaching



Aflaai: HC preaching 2 – prof B. Gritters

2) The Reformed Method and Blessing of Heidelberg Catechism Preaching (en vraag en antwoord sessie)



Aflaai: What is Reformed – prof. B. Gritters

1) On the Definition of “Reformed.”  What makes a church “Reformed”?



Aflaai: What is Reformed – prof. B. Gritters

2) What is the Kingdom? Neo-Calvinism and the Mission of the Church



Nota: die lesings wat by die APA gehou is sal in video formaat hier beskikbaar wees in die toekoms: http://www.apa.ac.za/

IETS MEER OOR DIE SPREKERS

Prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters is van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School, Grandville, Michigan, VSA.

Prof. Ron Cammenga
Ontvang sy voorgraadse opleiding by Calvin College, Grand Rapids, Michigan en studeer af aan die Protestant Reformed Seminarium in 1979. Hy bedien die Protestant Reformed kerke te Iowa, Colorado, en Michigan voordat hy in 2005 die benoeming as dosent opvolg by die Protestant Reformed Seminarium. Hy doseer Gereformeerde Dogmatologie, asook Ou Testament. Prof. Cammenga is getroud met Rhonda, en hulle is geseënd met elf kinders en dertig kleinkinders.

Prof. Barry Gritters
Oftewel Barrett Gritters is Professor Nuwe Testament, asook Diakoniologie by dieProtestant Reformed Seminarium. Voor sy benoeming in 2003 bedien hy tweeProtestant Reformed gemeentes vir sowat 20-jaar. Die afgelope 13 jaar is hy dosent. Hy dien ook as een van die redakteurs van die Standard Bearer, kerkblad van dieProtestant Reformed kerke. Dis ʼn blad wat al bykans 92 jaar bestaan. Prof. Gritters is getroud met Lorinda en hulle is geseënd met 6 kinders wat algar getroud is en daar is sommer baie kleinkinders.

prca ossewa
Die PRCA proffies het ook ‘n uitstappie na die Voortrekkermonument geniet saam ‘n paar gesinne.

3 thoughts on “PRCA sprekerstoer (1-4 Junie 2016) lesings beskikbaar

Add yours

  1. Geagte ds le Cornu

    Gaan dit moontlik wees om die opnames van die lesings te kan aflaai?

    Byvoorbaat dankie

    R Mare

    1. Hallo Roelof, ek het skakels bygevoeg by die lesings. Regs klik daarop en dan ‘save link as’ of ‘save as’, dan sal jy dit kan aflaai. Laat weet asb as jy nie regkom nie. Dankie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: