PRCA lesings vir Donderdag, 2 Junie 2016

PRCA LESINGS: DONDERDAG 2 JUNIE 2016 AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE 14:00-15:30 – Onderskeidende kenmerke van Calvyn se Teologie (Prof. Cammenga) Breek 16:00-17:30 – Die gereformeerde metode en seën van kategismusprediking (Prof. Gritters) GEREFORMEERDE KERK BET-EL 19h00: Opening 19h15: What is the Kingdom? Neo-Calvinism and the Mission of the Church, prof. Barry Gritters 20h00: Bespreking 20h30: Afsluiting... Continue Reading →

PRCA lesings vir Woensdag, 1 Junie 2016

PRCA LESINGS: WOENSDAG 1 JUNIE 2016 AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE 14:00-15:30 – Lesse uit die lewe van Calvyn (Prof. Cammenga) Breek 16:00-17:30 – Die gereformeerde erfenis van Heidelbergse Kategismusprediking (Prof. Gritters) GEREFORMEERDE KERK BET-EL 19h00: Opening 19h15: On the Definition of “Reformed.”  What makes a church “Reformed”?, prof. Barry Gritters 20h00: Bespreking 20h30: Afsluiting en koffie !... Continue Reading →

Islam evangelisasie (2)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (2)  by Rev. Martyn McGeown In the last... Continue Reading →

Islam evangelisasie (1)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) 'n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (1)  by Rev. Martyn McGeown Because of multiculturalism... Continue Reading →

PRCA sprekerstoer (1-4 Junie): GK Bet-el program

PRCA sprekerstoer (1-4 Junie): GK Bet-el program Tydens die eerste week in Junie gaan prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School ons besoek in Pretoria en vir ons die volgende lesings aanbied by GK Bet-el (ek sal later die inligting deurgee van die lesings wat hul... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑